Stormsrivier Akkommodasie by Skuitbaai Nine Ohh! | LekkeSlaap
+8

Skuitbaai Nine Ohh!

2 resensies
Selfsorg
Skuitbaai Nine Ohh!
Vanaf R3 000
per nag (vir 8 persone)
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat die eenheid slegs per grondpad (8 km vanaf N2, normaalweg in 'n goeie toestand) bereik kan word. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief (slegs op weeksdae), maar daar kan vir Saterdag gereël word indien nodig. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Let op dat gaste verantwoordelik is vir ALLE gebruiksartikels - kos, drank, skoonmaakmiddels, seep, toiletpapier, ens. Die naaste winkels is in Kareedouw (15 km), terwyl die Oudebosch-padstal (8 km) ook kruideniersware aanhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDE0ODIyLTVjM2QtNDJmZi1iZTg3LTc2Zjc4NmE4NjAxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 Skuitbaai 90 Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.074837 24.231251
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za