Skulpie Upstairs Jacobsbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skulpie Upstairs Jacobsbaai bied verblyf met 'n lieflike uitsig op die eienaar se perseel in Jacobsbaai. Dit is perfek vir paartjies of 'n individu wat op soek is na gemaklike verblyf naby die see en verskeie geriewe.

Skulpie Upstairs Jacobsbaai het sy eie ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1,5 badkamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gaste-toilet.

Hierdie eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met kombuisgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei. Die sitkamer het ook 2 gemakstoele en 'n plasma-TV met 'n DVD-speler en volledige DStv-toegang. Die sitkamer lei na 'n patio met braaigeriewe en bied lieflike uitsigte oor die see en die omgewing.

Skulpie Upstairs Jacobsbaai is net 50 m van die waterkant af en slegs 'n kort rit van die naaste winkels, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Skulpie Upstairs Jacobsbaai sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skulpie Upstairs Jacobsbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false