LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skulpies 7 | LekkeSlaap
+11

Skulpies 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Skulpies Pad, , Louis Rood, 8149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skulpies 7 bied selfsorgverblyf in ’n houthuisie in Strandfontein, Louis Rood op die Weskus. Die eenheid is lekker naby die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en ’n bad. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ’n ontbyttoonbank toegerus. Die sitarea lei na ’n dek met ’n lieflike uitsig oor die area. Die perseel het ook ’n braai-area.

Gaste kan langs die see gaan stap of voetslaan tussen die rotse. Die huis is naby ’n restaurant met die naam Kommetjie wat onder 'n steil heuwel is. Daar is ook ander paadjies na nog strande waar ’n mens kan swem, kajakvaart en waterski.

Slaapplek

’n Bespreking by Skulpies 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 7 Skulpies Pad, , Louis Rood, 8149, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Skulpies Pad, , Louis Rood, 8149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4f252747dba80aae34fd21e4fdd7b0452a55667dde54fef8d6fa5ed18a060c7e2042af1dfd234e6a252fa8186b4d5bc754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 7 Skulpies Road Strandfontein 8149 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.757633065673 18.22709843586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!