Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpies Accommodation

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 20 resensies vir Skulpies Accommodation
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.1/5
Charl M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, ruim en netjies.

Die area en ligging van Skulpies is perfek. Die woonstel is ruim met 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Henda en haar eggenoot was lieflike gashere en het ons welkom laat voel. Ons sal enige tyd weer gaan en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lydia P
Saam met vriende

Finding a dirty sock in the bed you slept the next morning.

The owner told me it's self-catering when I asked for toilet paper. The place was dirty, untidy and for the price I paid I am very unhappy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida B
Gesin met tieners

Mooiste see-uitsig.

Baie dankie vir die ruim Skulpies woonstel en die pragtigste see-uitsig vanaf alle kamers en stoep. Ons het baie lekker gekuier en is bly ons het Strandfontein besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marius K
Saam met vriende

Gerieflik.

Standaard oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefani G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefani G
Saam met vriende

Baie lekker gewees naby die see.

Baie gehou van Skulpies Akkomodasie want dit is op n goeie plek geleë en met baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skulpies Accommodation se terugvoer

Hallo Stefani
Ek het dit baie geniet om julle by Skulpies Akkommodasie te verwelkom.
Glo my, ek sien baie uit na die volgende kuiertjie.
Groete
Tannie Henda

Skulpies Accommodation
Juanita H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H
Gesin met tieners

Ek het nog nooit ooit so 'n ongelooflike gasvrou ontmoet nie!

Alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skulpies Accommodation se terugvoer

Hallo Juanita,
Baie dankie vir die positiewe trugvoering.
Dit was so heerlik om julle te ontmoet. Dis was soos ou vriende wat kom kuier het.
Mooi dag en bly veilig.
Groete,
Henda

Skulpies Accommodation
Leon E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is nie waarde vir geld nie en nie driester-status werd nie.

Die akkommodasie is klein, beknop en nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met vriende

Goed toegeruste huis met besondere uitsig oor die baai.

Dis was 'n besondere geleentheid om die huis te bewoon vir 1 nag. Baie goed toegeruste kombuis, sitkamer met beste uitsig oor die baai, heerlik warm geslaap. Die badkamer is bietjie kompak, maar werk goed. Die stoep gedeelte eindig op die skuins helling, ek sal nie graag baie jong kinders daar wil neem nie, daar is 'n risiko dat hulle kan afgly. Dit was die moeite werd om daar te bly, kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skulpies Accommodation se terugvoer

Goeie more Dirk
Baie dankie vir die terugvoer.
Mooi dag en baie seen vir die jaar wat voorlê.
Groete,
Henda

Skulpies Accommodation
Karen B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Die plekkie waar ons moes slaap was baie klein, die DStv het nie gewerk nie en daar was nie melk of koffie uitgesit nie. Ons voertuig moes buite staan. Die dame aan diens was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skulpies Accommodation se terugvoer

Ek is regtig jammer dat die gaste nie hulle teleurstelling teenoor my uitgespreek het nie. Ek was nie bewus daarvan dat daar nie koffie en melk uitgesit is nie en het dit dadelik gedoen toe die dame my bel en ingelig het. Ongelukkig het ons baie erge windstorms gehad en het ons probleme gehad met skottelkabels wat gebreek het. Weereens het die gaste my verseker dat hulle verstaan en dit so aanvaar.
Vriendelike groete,
Henda van Eeden

Skulpies Accommodation
Naomi L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi L
Saam met vriende

Gerieflik en vriendelike diens.

Goeie ligging. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker beddens met warm lakens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skulpies Accommodation se terugvoer

Goeie middag Jackie
Dit was heerlik om julle te akkommodeer. Groete vir Fielies.
Vriendelike Namaqua Weskusgroete
Henda

Skulpies Accommodation
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Susan L

Katastrofies!

Dit was pateties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edwina J
Gesin met klein kinders

Dit was baie gerieflik.

Ek baie tevrede ek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Laura H
Saam met vriende

Netjiese akkommodasie.

Ongelukkig is daar nie 'n see-uitsig nie, en die eenheid is baie koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ben M
Enkelreisiger

Basies en nie baie netjies nie.

Die Weskus was puik, maar ek dink nie ek sal sommer weer die moeite doen om Strandfontein te besoek nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gesinseenheid.

Was netjies en alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athol K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Athol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

See star rating below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D

Puik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met vriende

Fantasties! Dit het ons tuis laat voel en Henda, jy is puik!

As ons weer in die rigting kom sal ons beslis weer by julle kom kuier. Dit was vir ons aangenaam om daar te kon oornag het. Ons sal ons vriende almal van julle laat weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

We had a great time, though when staying for a longer time the space might get a bit tight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf479f04f731ad17794a8634bcad8296008eef75916a024f593644b98d51a7e2946f7291b70b59efbecebb5fd60f6caef016c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 20 5 1 4 10 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756280186152 18.227629986268