Skulpies Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Skulpies Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word.
Die 3 eenhede het elkeen 'n TV met 'n OpenView-opsie. Daar is ook WiFi, beddegoed, haardroërs, eetgerei, kookgerei, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n strykplank- en -yster. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Elkeen van die die Skulpies-eenheid se slaapkamers en balkon het 'n see-uitsig, daar is binne- en buitebraaigeriewe en DStv Premium.
Gaste moet asseblief hulle eie driebeen-potjie saambring. Rook is verbode.
Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit kajakvaart in November, swem, voetslaan, die Weskus Kreefroete, visvang, branderplankry, valskermsweef, riviervlotvaart, kreefduik, sterrekyk, 4x4-roetes, bergfietsry al langs die rotse en die Flamink-voëlkykroete in. Skulpies Accommodation is sowat 15 minute van die strand en getypoel af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Henda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 12
Ligging
- Galjoenstraat 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Skulpies Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom