LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sky Blue Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+16

Sky Blue Bed & Breakfast

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas-weg 26, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R910 R774 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sky Blue Bed & Breakfast bied verblyf in gastekamers in Bedfordview, Johannesburg. Die gastehuis het die ideale ligging, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe in die omtrek.

Verblyf by Sky Blue Bed & Breakfast bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Boonop het elke kamer gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gasvryheidskinkbord met koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ook 'n braai-area wat gehuur kan word, 'n swembad en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Wasgoeddieste, lughawependeldienste en privaat pendeldienste kan gereël word.

Sky Blue Bed & Breakfast is sowat 3 km van Bedford Centre, Reddam House School, natuurreservate en sowat 15 km van Observatory en die Houghton Gholfklub af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Douglas-weg 26, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R910
Vanaf R774
per nag (vir 2 persone)
was R910
Vanaf R774
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas-weg 26, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaWTN8DSQo4JVyKM4VnIOH71I8m1xq2szu6UEnDDaA0ihRbOKno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R910, nou Vanaf R774  per nag (vir 2 persone) 26 Douglas Road Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -26.1896 28.14119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!