Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sky Lodge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2024 tot 11 Des 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sky Lodge is 'n unieke kliplodge wat selfsorgverblyf aan die bergkant met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en op die omliggende Magaliesberge bied.

Daar is 3 eksklusiewe lodges op 'n heuwel, naamlik Sunset Private Lodge, Red Sky Private Lodge en die groot Blue Sky Private Lodge. Hierdie lodges bied verblyf aan tussen 4 en 18 gaste en elkeen het aparte slaapkamers, privaat badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Elke lodge het 'n TV met Netflix and Showmax, 'n privaat swembad, dek en boma met 'n uitsig oor die vallei. WiFi is in die privaat lodges se oopplan-leefarea beskikbaar.

Die 3 privaat lodges het elk hul eie sonkrag-aangedrewe rugsteunstelsel om die ligte tydens beurtkrag aan te hou.

Die lodges word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Gaste kan op die plaas voëlkyk, bergfietsry en boogskiet.

Die gewilde Van Gaalen Kaasplaas is ongeveer 4 km ver. Die Wimpy is 4 km ver, asook verskeie restaurante in die omgewing, en 'n winkelsentrum is 5 km ver. Gaste kan aktwiteite doen soos perdry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, zip-line, kabelspoor en verskeie avontuurlike aktiwiteite. Die Pilanesberg Big 5 Nasionale Park is ongeveer 100 km ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 112 resensies vir Sky Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Sky Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQepDUcytB4otxI7fmPNy5Lb6BJBJOR6BdllUuegJxcg694j00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Portion 39-41 of the De Rust Farm Hartbeespoort 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.802546171475 27.802497614173