Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sky Villa Boutique Hotel by Raw Africa Boutique Collection

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N2, Baron's View Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai. Dié hotel is op 'n heuwel geleë en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboomstrandmeer.

Verblyf word in 14 kamers gebied en elke kamer het 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n privaat dek met 'n berg- of see-uitsig. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Gaste kan 'n pragtige uitsig vanaf die Sky Bar geniet, waar vingerhappies, tapas en boetiekmengeldrankies bedien word. Daar is ook 'n plonspoel, swembad, goed toegeruste gimnasium en verskeie sitareas buite.

Die landgoed is net 'n entjie se ry van die strand, Monkeyland, Birds of Eden, Plettenbergbaai Buiteklub en Robberg Natuurreservaat af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Sky Villa Boutique Hotel by Raw Africa Boutique Collection
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Langs die N2, Baron's View Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sky Villa Boutique Hotel by Raw Africa Boutique Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N2, Baron's View Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ff967fcb20be2710231cb99ee13f0f5c8a3fc0f33bcec17f3525462a2158071af5d6f06134e15a5cc5a247ce3a3575f785d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 825 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Of the N2 Baron's View Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0403908 23.366837