Bishopscourt Akkommodasie by Skydance Villa | LekkeSlaap
+35
+35

Skydance Villa

Selfsorg
  • Vanaf R17 490 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaasensweg 53 , Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Skydance Villa is 'n pragtige villa met 6 slaapkamers in Bishopscourt, sowat 27 km vanaf die Kaapse middestad. Dis stapafstand vanaf die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin.

Dié villa het 'n pragtige tuin met 'n boorgat en 'n berg-uitsig. Daar is verskeie ontvangs- en kuierareas, asook 'n swembadkamer. Die villa het slaapplek vir 10 en beskik oor 6 slaapkamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde kamer het 'n enkelbed, en die vierde, vyfde en sesde kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer is modern, dog klassiek, versier.

Die swembadkamer en kuierarea het braaigeriewe en glasstapeldeure wat lei na die tuin en swembad. Daar is ook 'n TV-kamer met 'n kaggel, sekere DStv-kanale, elektroniese kluis, WiFi en die nuutste sekuriteitstelsel. Die swembad het 'n veiligheidsnet en daar is parkeerplek vir 15 voertuie op die perseel. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis en klimraam.

Slaapplek

’n Bespreking by Skydance Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Klaasensweg 53 , Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R17 490
per nag (plek vir 12)
Vanaf R17 490
per nag (plek vir 12)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R17 490
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaasensweg 53 , Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY0Yw3AkCGM4XBCa6qJ6oA2JS53rV03LrzAxnfRWKkDFEBdoUqa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R17 490  per nag (plek vir 12) 53 Klaasens Road Bishopscourt 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.994773227437 18.434222110451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za