Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaap Hoekie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Moolman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Slaap Hoekie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C
Gesin met tieners

Very comfortable.

If you are looking for the 'out in the country' feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henson F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henson F
Enkelreisiger

Baie lekke.

Dankbaar vir die lekke verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A
Besigheidsreis

Idea for staying over for business travel.

Very comfortable, cozy, neat and all that is needed whether staying over for one night or a few nights. Ideal for a few people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Enkelreisiger

Veilig en rustig.

Skoon en netjiese eenheid. Baie veilig en naby geleë aan die hoofweg om weer die volgende dag se reis voort te sit. Baie vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Enkelreisiger

Skoon, netjies, veilig en vriendelike eienaar.

Baie maklik om adres te vind en naby aan hoofweg om weer jou reis voort te sit na 'n heerlike nagrus en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir 'n nag se oorslaap.

Was 'n aangename eenheid om oor te slaap. Die eienaar kan egter die verbindingsdeur tussen die 2 eenhede meer klankdig maak. Eienaar het ook 'n fles met kookwater voorsien vir ingeval daar beurtkrag was en ons koffie of tee wou drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en geslaap.

Ideaal om oor te slaap op reis en ook om langer te bly om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean.

Friendly welcome. You can support this people anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike eienaar en netjiese, skoon eenheid.

Netjiese, skoon eenheid, met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F
Enkelreisiger

Baie aangename verrassing.

Slaap Hoekie was 'n baie aangename verrassing wat soveel meer gebied het as wat adverteer is. Die kothuis is verbasend groot, uiters netjies en alle geriewe gehad wat nodig was om die verblyf gemaklik te maak. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D
Gesin met tieners

Baie lekker plekkie om te bly.

Buiten die feit dat daar geen potte of panne was nie, was dit uitstekend. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomasonto M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomasonto M
Gesin met klein kinders

My stay was excellent.

I enjoyed my stay, it has privacy, comfort, entertainment for kids. I really loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiré H
Besigheidsreis

Everything about the apartment was great. Bed was warm and comfortable.

Enjoyed our stay at apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Saam met vriende

Skoon en netjies, vriendelike diens.

Ten spyte van 'n laat bespreking was die eenheid netjies en skoon en ons is vriendelik deur die eienaar ontvang. Daar was koffie, tee en beskuit, sowel as vrugte vir ons op die tafel. Die eienaar het selfs gesorg vir 'n gasstofie vir die volgende oggend se beurtkrag. Verder was sy aanbeveling van eetplek uitstekend vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648df7ec96405529ff4294b5a1acdf4c1f92e4f7830636108cd1e8073a0d1241cc56aa30c0646db122aef6be8dd28738964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 6 Lourens Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.028683412477 28.593838106885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem