Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaap n Biekie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Slaap n Biekie
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gert P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Ek het alleen gereis vir besigheid, kan hulle werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marionette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marionette S
Enkelreisiger

Aangename verblyf, stil en rustig, etes heerlik.

Ek het al meermale hier oornag met sakereise met bed en ontbyt, en dis altyd baie aangenaam, vriendelike geselskap, baie gerieflike, netjiese kamers, kos uitstekend. Sal altyd weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marionette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette S
Enkelreisiger

Gemaklik.

Alles het my goed gepas. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik, skoon, netjies, veilig, gasvry en baie vriendelik!

Die wooneenheid was ruim, netjies, skoon en voel soos by die huis. Gasvrou en eienaar, Ina was baie behulpsaam, vriendelik en alles was pynlik netjies. Die ontbyt was heerlik, goeie waarde vir geld en ruim porsies. Dankie, die verblyf was fantasties en ons kom beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met vriende

Baie aangenaam in rustige omgewing.

Ons was reeds vroeg by ons bestemming in Baltimore. Ons kon ons kampgoed heerlik uitpak en skoonmaak. Ons het heerlik gekuier en geslaap. Die plek was skoon en netjies. Alhoewel daar koffie, tee, suiker uitgesit was, het ons nie melk gehad nie en ook nie 'n ketel nie. Dit was 'n groot gemis! Ons sal die plek egter aanbeveel en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendal Plaas, N11, Baltimore, 0619, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZGU3YWMwLWY0MDktNGIyNy1hODM4LWI5MGUxMzhjNjA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Bloemendal N11 road 0619 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.230787552649 28.403322100639