Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 61

Slakkepas 61
Vanaf
Vanaf R1 630
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Lees asb. deur die inklokinligting en neem kennis van die inklok- en uitkloktye.

Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke, hout, toiletware, skoonmaakmiddels en swartsakke saambring.

Die uitstaande balans sowel as die breekskadedeposito is ten minste 14 dae voor die inklokdag betaalbaar.
Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste te gebruik indien die verblyf vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is. Die deposito sal binne 10 werksdae terugbetaal word, minus enige aftrekkings in ooreenstemming met die voorwaardes hierbo. Gaste bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, herstelwerk of vervanging van items wat die breekskadedeposito oorskry.

Gaste moet asb. hul bure in ag neem en harde musiek of oormatige geraas vermy.
Hierdie verblyf is nie vir partytjies of funksies geskik nie.

Al is die verblyf troeteldiervriendelik moet die volgende reëls in ag geneem word:
'n Maksimum van 2 honde met goeie maniere word toegelaat as daar vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie op die beddens of die meubels toegelaat nie, bring asb. hul eie beddens, beddegoed en voerbakke saam.

Troeteldier moet nie 'n oorlas vir die bure wees nie en moet aan 'n leiband wees sodra gaste die verblyf verlaat. Gaste moet ook buite in die tuin agter hul troeteldiere skoonmaak.

Neem asb. kennis dat indien enige van die reëls hierbo nie nagekom word nie, kan gaste gevra word om die verblyf onmiddellik en sonder 'n terugbetaling te ontruim.

Die eienaar van die verblyf en die bestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood, aan enige persoon en/of, aan sy/haar eiendom of enige items wat in die huis vergeet of gelaat is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04123d5c2e615c121530072baff37ab056270e43471ad2e449fb0c4540758c814d7b17fd67e519f493b4879dc6e83da31f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Main Road Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694718497552 18.233824955592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem