Sleep @ 22

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleep @ 22 bied gehalteverblyf vir paartjies, sakereisigers of vakansiegangers in Strand. Dit is naby verskeie winkeltjies, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié ateljee-woonstel is op 'n residensiële eiendom en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf en yskassie toegerus, ideaal vir verhit- en eetgeriewe. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n TV en WiFi. Daar is 'n tafel met stoele waar gaste maaltye kan geniet, of as 'n lessenaar kan gebruik.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Sleep @ 22 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleep @ 22 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false