Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Sleep @ Solomon 8
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Werner M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was reg en skoon.

Baie lekker daar geslaap na 'n lang dag op die langpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, goed geleë en gasvrye ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P
Gesin met tieners

Gemaklik, ontspanne en rustig.

Dit is 'n gemaklike, ontspanne verblyfervaring. Die gasvrou het baie moeite gedoen om ons tegemoet te kom en te help, 10 uit 10 daarvoor. Die week wat ons daar gebly het, was dit besonder warm weer, maar die swembad het baie gehelp om ons af te koel. Ons het in die kamer teen die woonhuis gebly en die kamer en badkamer is baie mooi en netjies. Weens waterprobleme in Kimberley kon die waterverkoelingstelsel nie heeltyd aanbly nie - wat dit met tye ongemaklik warm gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Destiny K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destiny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

We had a very lovely stay and will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie netjiese plekkie met alle geriewe wat 'n mens nodig het. Alles was perfek en Liesel het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Sien bostaande kommentaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great, the cleanliness, the hospitality.

Our hosts are very friendly. I highly recommend it. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dis privaat, gelieflik ingerig. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Veilig, kompak en netjies.

Wonderlike, vriendelike verwelkoming. Liesel en JJ gaan uit hul pad om seker te maak dat jy gemaklik en gerieflik is. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended. A blissful experience.

We had an absolutely fantastic time during our stay at Sleep @ Solomon 8. Liesel and JJ were exceptional hosts who went above and beyond to make us feel welcome and at home. Their friendly and helpful demeanor really made our trip all the more enjoyable. The room itself was immaculate and full of natural light, making it a wonderful place to relax and unwind. The bed was incredibly comfortable. We also truly enjoyed the option to request a Saturday braai pack, which allowed us to either cook for ourselves or share with others. Overall, we couldn't have asked for a better experience. We highly recommend this place to anyone looking for a comfortable and relaxing getaway. Thank you once again to JJ and Liesel for their kindness and generosity - we can't wait to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S
Besigheidsreis

Ideaal vir sakereis-akkommodasie of wegbreek vir 'n paartjie.

Liesel en JJ gee mens privaatheid en die eenheid is omtrent 30 meter van hul huis. Ek het een of twee versoeke telefonies oorgedra en is vinnig en vriendelik gehelp. Die eenheid is ruim genoeg, die geriewe is genoegsaam, die Wi-Fi en geen load shedding was wonderlik. Die sit/ braai-area is voldoende en privaat. Selfsorg-items is alles daar. Parkering is onderdak, super. Veiligheid is goed. Ligging is puik, naby alles. Modern, goed belig en goeie dekor. Die honde en die kinders was in die agtergrond, maar hul was 'n aanwins vir die atmosfeer en huislikheid. Sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a pleasant stay and will definitely go back and also refer to friends and family.

Will definitely recommend to friends and family. Everything was perfect with no issues and felt safe as my vehicle was secured and safely parked. Thanks to the friendly hosts Liezel and JJ, and not excluding the two dogs. Thanks for the TV in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was baie netjies en skoon.

Dit was rustig en stil en dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Enkelreisiger

Safe, comfortable with great hospitality. Thank you Liesel and JJ.

A TV would be a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, relaxed and convenient.

We had a short visit and did not have time to visit most of the sights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is sentraal geleë, netjies, skoon en smaakvol gemeubileer.

Ons het eers laat ingeboek a.g.v. probleme langs die pad. Die mense was baie akkommoderend, behulpsaam en vriendelik. Die braai-area is gerieflik reg voor die deur en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gomolemo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gomolemo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable and lovely.

Nice clean room, lovely kitchenette and the owner was friendly to us. The only thing missing is a TV but I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M
Enkelreisiger

Rustig en alles wat ek nodig gehad het.

Netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie veilig.

Baie lekker wegbreek van alledaagse roetines. Het dit baie geniet en lekker gerus voor die lang pad. Baie dankie Liezel en JJ.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and pleasant.

Will definitely stay again, JJ and Liesel make your stay comfortable and inviting. Didn't want to leave!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, en naby meeste winkels.

Dankie vir die vinnige ontvangs, weet ons was bietjie vroeg, maar julle was baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
R660 R528
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e36709fc1d8498df9ce358c50b59ec27040c98a67414ac31e17d5ecdf4e5d8ba21a4412dfe5e02651d1b347236e54b35877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R528 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875