Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sjalom

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sjalom is 'n ruim selfsorgeenheid wat op die eienaars se perseel in Lambertsbaai geleë is. Hierdie rustige vissersdorpie spog met pragtige, wit strande, golwende duine, 'n eiland waar voëls broei en 'n matige klimaat regdeur die jaar.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n area met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambirng.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n outomatiese wasmasjien in die badkamer.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi, verwarmer en 'n plafonwaaier in. Die woonstel het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is in 'n motorhuis, asook 'n onderdakparkeerplek op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite in omgewing sluit in sandplankry, vierwielmotorfietsry, mikrovliegtuigritte oor die baai en watersport soos swem, visvang, lyfplankry en branderplankry in.

Hierdie is 'n rustige area wat sowat 1 km vanaf die strand geleë is, maar daar is nie 'n see-uitsig nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sjalom sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Sjalom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sjalom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6c4b3afb3af244a3cc89feffc15d9a709d0013910eef4e17c8e23ae56fc2eca647e6eb97c0b398666e5f0259e899865be65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 12 Stephan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092462436001 18.317205836413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem