Sleep Over

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleep Over is in 'n sekuriteitskompleks geleë, langs die eienaar se huis. Die kompleks is in Durban-Noord net 25 minute van King Shaka Internasionale Lughawe af, 10 minute van Kings Park Stadion en 12 minute van die Internasionale Konferensiesentrum af geleë.

Dié akkommodasie het 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met volledige DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stofie, ketel, broodrooster, eetgerei en kombuisgereedskap. Buite is daar 'n binnehof met 'n tafel en stoele. Lugversorging is beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. WiFi is ook beskikbaar.

Rook is ongelukkig verbode in die eenheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleep Over gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za