Witbank Akkommodasie by Sleep-Time Guest Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

Sleep-Time Guest Lodge

Lodge
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collyer-laan 4, Witbank Ext 1, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sleep-Time Guest Lodge is in Witbank naby Emalahleni Privaat Hospitaal, verskeie winkels en sowat 5 km van die Highveld Mall en The Ridge Kasino af geleë.

Gemaklike verblyf is beskikbaar in 9 gastekamers wat elkeen lugversorging en 'n kroegyskassie het. Drie van die 9 kamers het badkamers met baddens en storte, en die ander 6 kamers se badkamers het slegs 'n stort. Die gaste lodge bied ook WiFi, 'n mini-gimnasium, kantoor en konferensiegeriewe.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die gaste lodge het ook 'n noodkragopwekker en kringtelevisiekameras.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Collyer-laan 4, Witbank Ext 1, Witbank, 1035, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collyer-laan 4, Witbank Ext 1, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NjI0MjgxLTc4MTAtNDU2Ny05ZGNjLTk5NzY4YWYzMjc3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 4 Collyer Avenue Witbank Ext 1 1035 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -25.877015 29.218967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za