Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelynstraat 8 b, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R3 200 per nag (vir 8 persone)
Beskrywing
Sleepers@8B is aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen in die kusdorpie Velddrif geleë.
Hierdie selfsorg-eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 2½ badkamers. Die hoofslaapkamers onder, en bo, het 'n koningingrootte-bed en die twee ander slaapkamers bevat 2 driekwartbeddens. Die badkamer, net onder, beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Bo, is daar 'n toilet, wasbak en stort. Komplimentêre badkamerbenodighede, linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Daar is 'n braaiplek op die patio en 'n klein tuin wat mooi onderhou word. Die eiendom het ook sy eie, privaat jetty, en 'n toegeruste waskamer.
Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.
Ongelukkig word geen rokers, troeteldiere of kinders onder 13 in die eenheid toegelaat nie, (omdat ek geen muur of heining voor het nie.)
Slaapplek
’n Bespreking by Sleepers@8B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jocelynstraat 8 b, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Sleepers@8B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelynstraat 8 b, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10