Sleeping Beauty Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleeping Beauty Guest House en selfsorg-lodge is in Riversdal geleë en word deur die eienaar self bestuur, en bied vriendelike diens aan toeriste en sakelui wat hierdie unieke dorp besoek.

Buiten ons gerieflike ligging, sowat 300 km vanaf Kaapstad, bied dié vriendelike dorpie 'n toeriste-kern vanwaar jy die omgewing in elke rigting kan verken. So kan jy die ewigdurend veranderende landskappe waarvoor Suid-Afrika so bekend is, inneem. Sakelui sal ons gasvryheid en die gemak van die goed toegeruste kamers waardeer.

Daar is 6 kamers in die hoofhuis en 'n ateljee-lodge wat toegerus is vir selfsorg met 2 slaapkamers elk, 'n private badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar in sekere dele van die huis. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Gaste word aangemoedig om ons lieflike, groot tuin te verken. Die labirint het inheemse, waterwys meerjarige plante. Die uitsig van die Sleeping Beauty-bergpiek bied die perfekte agtergrond vir ons tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleeping Beauty Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]