Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

[email protected] is in 'n stil woonbuurt aan die noordelike kant van Bloemfontein geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat die area besoek of op pad is na een van die ander provinsies in Suid-Afrika.

Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat gerieflik ingerig is. Elke slaapkamer is individueel opgemaak en beskik oor 'n dubbelbed en elektriese kombers. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamerarea wat met die eienaar gedeel word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede en gaste kan in een van die omliggende reservate gaan stap, 'n potjie gholf by een van die gholfbane geniet, die Bloemfontein Dieretuin besoek, 'n draai gaan maak by een van die museums of die stad se restaurante en winkels besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na [email protected] gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]