Rustenburg Town Akkommodasie by Sleepover @ 194 | LekkeSlaap
+31
+31

Sleepover @ 194

B&B
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 194, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sleepover @ 194 is in 'n rustige woonbuurt in Rustenburg geleë. Die instansie is sowat 25 km vanaf The Royal Bafokeng Sportstadion en Sun City is 40 km weg en ideaal vir 'n dagbesoek.

Verblyf by Sleepover @ 194 bestaan uit 3 tipes kamers wat elk 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het spieëltafels, TV's, yskassies, waaiers en WiFi.

Ontbyt word in die oopplan-eet- en sitarea bedien. Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, parkeerplek en wasgoedgeriewe in.

Kenmerke

Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Kerkstraat 194, Rustenburg, 0299, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 194, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyTRVzSMJeYfFiMkmvPIZVLOtJ7CZREWglJmjcFiqKidQ157qLx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 0 5 1 0 194 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.676720828438 27.231842620145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za