LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SleepOver Motels Matoks | LekkeSlaap
+19

SleepOver Motels Matoks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SleepOver Motels Matoks bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf 50 km noord van Polokwane langs die N1. Dis die ideale oorstopplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin se Punda Maria- en Phafuri-hekke en die Musina-grenspos.

Verblyf word in 2-enkelbed-, dubbel- en gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-stort, lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n opwasarea. Elke kamer het 'n skuifdeur wat op 'n stoep met 'n tafel en stoele oopmaak.

Gratis WiFi is in alle eenhede beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is braaigeriewe op die perseel.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pastye en maaltye om te verhit verkoop. Gaste kan ook op die stoep sit en koffie drink. Die winkel is gelisensieer. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom bied 24 uur-sekuriteit wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Ligging

  • N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d0858954bfd92a3f6424350ef836799cddbe1b34e512425487f4bf03821b449b17a1bf0962b587b334f31ec5c3c004e96b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) N1 Mphakane Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.520889 29.707527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!