LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SleepOver Motels Matoks | LekkeSlaap
+19

SleepOver Motels Matoks

Gastehuis
Standaard Koninginkamers
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, handdoeke, seep, stortseep en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n opwasarea. Elke kamer het 'n skuifdeur wat op 'n stoep met 'n tafel en stoele oopmaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pastye, maaltye om te verhit, alkohol, koffie en koeldranke verkoop. - Let wel dat die eenheid nie vir selfsorg toegerus is nie, aangesien hulle nie 'n stoof en oond het nie. Daar is wel verhit- en eetgeriewe. - Rook is verbode binne.

Kansellasiebeleid -
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd %van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede het elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, handdoeke, seep, stortseep en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n opwasarea. Elke kamer het 'n skuifdeur wat op 'n stoep met 'n tafel en stoele oopmaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pastye, maaltye om te verhit, alkohol, koffie en koeldranke verkoop. - Let wel dat die eenheid nie vir selfsorg toegerus is nie, aangesien hulle nie 'n stoof en oond het nie. Daar is wel verhit- en eetgeriewe. - Rook is verbode binne.

Kansellasiebeleid -
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd %van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenhede het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee kinders kan op 2 uittrek-enkelbeddens slaap. Alle linne, handdoeke, seep, stortseep en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n opwasarea. Elke kamer het 'n skuifdeur wat op 'n stoep met 'n tafel en stoele oopmaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pastye, maaltye om te verhit, alkohol, koffie en koeldranke verkoop. - Let wel dat die eenheid nie vir selfsorg toegerus is nie, aangesien hulle nie 'n stoof en oond het nie. Daar is wel verhit- en eetgeriewe. - Rook is verbode binne.

Kansellasiebeleid -
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd %van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 Mphakane, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d0858954bfd92a3f6424350ef836799cddbe1b34e512425487f4bf03821b449b17a1bf0962b587b334f31ec5c3c004e96b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) N1 Mphakane Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.520889 29.707527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!