Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepwell BnB

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mrs Nontembiso Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Sleepwell BnB
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Johan O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en goeie diens.

Personeel is baie hulpvaardig en gasvry. Goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Baie dankie, Johan. We appreciate your review.
Nontembiso

Sleepwell BnB
Wynand V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Enkelreisiger

Good.

Staff was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Thank you Mr Wynand for your review. It gives us pleasure when we hear from our guests. Hope we will improve on our short-comings. Thanx again.
Nontembiso

Sleepwell BnB
Waren F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waren F

Sal weer kom kuier.

Dit was 'n aangename tuiste, ek sal hierdie plek weer besoek. Vriendelike ontvangs. Daar is nie woorde nie om weer te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Baie dankie Warren, we are happy when our guests are happy. Please do come back again.
Nontembiso

Sleepwell BnB
Charmaine S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, sal beslis weer daar inloer.

Baie goeie diens, kamer - netjies en skoon. Ontbyt was eerste klas. Baie dankie vir die lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Baie dankie Charmaine. We always try our best to satisfy our clients. Hope you travelled safely home.
Nontembiso

Sleepwell BnB
Michelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Almal het uit hul pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak.

Abigail wat na ons moes omsien het ons regtig baie spesiaal laat voel en als wat ons benodig het met 'n glimlag voorsien. Dit was voorwaar 'n positiewe ervaring en ons het heerlik gebly. Rustig en veilig gevoel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Thank you Michelle,
We are happy that you enjoyed your stay. We also received the report that you were very positive and friendly. Please remain the same and God bless you. From Management.

Sleepwell BnB
Andrea S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Besigheidsreis

Was very nice and friendly staff.

Thank you, employees were friendly nice

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie vriendelik ontvang, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Baie dankie Monica. We try by all means to satisfy our guests. Thanks again.
Nontembiso

Sleepwell BnB
Alrisah L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrisah L
Besigheidsreis

Baie netjies met vriendelike diens.

Ons moes laat in klok en ten spyte daarvan het ons 'n baie vriendelike ontvangs gekry. Die plek is baie netjies met 'n hemelse bad. Ons moes vroeg vertrek lughawe toe, ons kon nie ontbyt nuttig nie, ons wou nie die ander gaste steur vroegoggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Baie dankie Alrisah ons sal beter maak elke dag. Excuse us for the location.
Nontembiso

Sleepwell BnB
Addel W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Addel W
Gesin met tieners

Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en die kamers baie netjies.

Die diens was uitstekend en die kamers baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Thank you so much, it was a pleasure to meet you.

Sleepwell BnB
Petrus Sekonyela K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Sekonyela K
Besigheidsreis

Excellent.

The service received was absolutely amazing, friendly stuff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Dear Petrus, thank you so much for your review. We enjoyed hosting you. We hope to see you again.
Nontembiso.

Sleepwell BnB
Braam & Poppie H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Braam & Poppie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie gebruik gemaak van die geriewe nie, aangesien dit nie in 'n goeie en veilige area geleë is nie.

Die huis lyk baie goed van buite af, maar die area waarin dit geleë is, beveel ons glad nie aan nie! Baie swak area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Dear Braam/Poppy, thank you so much for your review. It is so unfortunate that we are situated in an area that you didn't like however, I wish you would have used us and experience the warmth within. Please try it next time, we will appreciate that. Thanking you once more.

Sleepwell BnB
Lulama Q - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulama Q
Enkelreisiger

I had such a peaceful and joyous stay at Sleepwell.

This might sound cliché but Sleepwell BnB was a home away from home for me. The vibe and environment was homely. I loved the dedication and passion the owner had for her guests. I experienced such peace and tranquility in the guesthouse. The food was lovely and the staff was also helpful. I would definitely go back to Sleepwell BnB. It was value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Thank you so much Lulu this is much appreciated. Please do come again.

Sleepwell BnB
Eben B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eben B

Walglik, bly weg!

Dis in 'n baie gevaarlike area en die mense is onprofessioneel. Die huis is vuil en dit ruik sleg. Daar is geen WiFi of lugversorging nie. Die kos is sleg en daar is geen afstandbeheer om die hek oop te maak nie, so ons moes die hele tyd die eienaar bel om die hek oop te maak. Die swembad is septies vuil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Dear Eben,

Thank you very much for your review and I am sorry to see that you did not enjoy your stay at Sleepwell BnB. We would have appreciated you bringing it to our attention during your stay.

However, I will take your feedback into consideration to make changes where we deem necessary.

Regards,
Sleepwell BnB - management

Sleepwell BnB
Renze Gerrit M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renze Gerrit M
Gesin met tieners

Een prachtige B&B gelegen in rustig gedeelte van East London.

Een warm ontvangst door de nanny en tuinman. Mooie nette kamers en prima ontbijt. Zwembad heerlijk voor de afkoeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleepwell BnB se terugvoer

Thank you, this is much appreciated.

Regards,
Nontembiso

Sleepwell BnB
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside-weg 81, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b37298fc4c190fd5ba860d00b9f53098ec6e88e412c0a68d93bab0098e16feaa3fd80710c536f8cb886a0adfbb614ea04b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 81 Sunnyside Road Amalinda 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.00262 27.853483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem