Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slievyre Game Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Slievyre Game Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
James D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D
Gesin met tieners

It's never enough! We would have stayed much longer.

It was one of the most beautiful and peaceful stays. This is the first time we didn't want to leave the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you, James, for your review. We look forward to welcoming you back.

Slievyre Game Farm
John M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful well-appointed cottage and pool surrounded by wildlife.

Our host was very helpful. Between load shedding and Eskom transformer breakdowns, we had little inconvenience. Loads of firewood for inside hearth and outside braai, magneto light, fridge, gas stove, and lovely pool looking over grass and bushveld with ostrich, kudu, nyala, blesbok, and zebra. Beautifully appointed 3-bedroom cottage. Will definitely come again with friends and relatives. Easy drive to Weenen Nature Reserve and Berg resorts. Thanks Slievyre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you John, I look forward to your return visit.

Slievyre Game Farm
Michell V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell V
Saam met vriende

Baie goed gewees.

Baie lekker. Baie diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet die natuur.

Absolute rustigheid in die natuur. Waar kan jy op jou stoep sit en wilde diere dophou! Akkommodasie is skoon en netjies. Ideale plek vir 'n naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sesinyi R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sesinyi R
Besigheidsreis

Nice.

Beautiful farm with exceptional reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile D
Enkelreisiger

Hidden paradise.

It's peaceful, serene and you wake up to wildlife almost at your doorstep. The game drive was on par, with loads of animals, and the guide was very informative. I crossed paths with some animals while doing my morning run. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Zandile, looking forward to welcoming you back during the new year.

Slievyre Game Farm
Desmond Brian And Anita G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond Brian And Anita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Enjoyed our overnight stay. It was peaceful, clean, and comfortable. On our way out, we came across many giraffes! (Sign posts need attention).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you, Desmond and Anita. Enjoy your Christmas, new signage is going up this week.
Our last sign was stolen a month ago.

Slievyre Game Farm
Norman S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As above.

Fantastic - could not have been better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, mooi plekkie en lekker ontspanplekkiie.

A.g.v. jagseisoen het ons nie veel wild gesien nie, diere baie bang en versigtig. Wel 'n skouspel van kameelperde gesien. Alles in ag genome 'n rustige tot-stilstand-kom plekkie na 'n gejaagde lewe by die werk en huis. Dankie vir julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sesinyi R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sesinyi R
Besigheidsreis

Very nice place with interest wildlife.

Quiet and nice place. I wish to repeat my stay at Slievyre Game Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike oase.

Ons het in gietende reen gearriveer maar alles was heerlik skoon en netjies. Die huisies is ruim en privaat en vêr van ander besoekers. Pragtige, rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Annemie.

Slievyre Game Farm
Charlise B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, baie netjies en die gasvrou doen ekstra moeite om dit gerieflik te maak!

Ons het met ons 2 hondjies oorgestop by Slievyre, hulle was mal oor die groot groen grasperk en ander hondjies. Die eenheid was baie netjies met alles wat mens sal nodig kry, selfs die loadshedding skedule was gereed op die tafel. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is pragtig en die wild kom wei voor die heining met die stoep en braai wat jou die perfekte uitsig daarop gee! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n troeteldiervriendelike stop soek op pad na die kus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Charlise.

Slievyre Game Farm
Susan C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Enkelreisiger

Wonderlik en baie rustig.

Met my aankoms het Alaina (nie seker van spelling nie) my hartlik ontvang, sy het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Sy en Sarah het tot vir my inkopies gaan doen! Slievyre is beslis lafenis vir die moeë siel. Die kos was heerlik, gasvryheid wonderlik en ek sien julle gou weer! Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Susan. We look forward to seeing you again.

Slievyre Game Farm
Haarhoff B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haarhoff B
Saam met vriende

'n Juweel.

Ons het laat arriveer en kon nêrens stop vir 'n braaivleis langs die pad nie. Ons gasvrou het haar eie kos vir ons aangebied en ons het heerlik gekuier. Baie dankie! 'n Juweel van 'n plek en gasvryheid uit die boonste rakke. Ek sal definitief Slievyre aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Kalm en rustige omgewing/atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Plek is kindervriendelik. Baie mooi uitsig en skep 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek.

Ek en my vrou en ons twee dierekinders het die naweek wegbreek ten volle geniet, ons is natuurliefhebbers en 4X4 entoesiaste, en dis presies wat ons gekry het. Die wildritte wat ons in ons eie 4X4 voertuig gery het was in 'n uitstekende toestand om dit alleen te doen waar mens nie hoef te bekommer dat jy dit alleen doen nie, maar tog challenging genoeg om dit werklik te genuut. En op die selfde tyd het ons 'n groot variasie wild gesien, en baie, die heeltyd. Ek sal Slievyre sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, baie meer as wat ons verwag het. Rustig, stil en pragtige natuur.

Baie mooi, skoon en netjies. Heerlik in die swembad ontspan. Lekker om op die stoep te sit en die diere dop te hou, sebras, blesbokke, blouwildebeeste, volstruise. Die wildrit vroeg die oggend was fantasties. So baie diere gesien, 17 kameelperde bymekaar. En vele meer. Absoluut die moeite werd en sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deona H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe bestuurder. Baie behulpsaam.

Mev. Harding het ons gehelp met melk sodat ons nie winkel toe moes gaan nie. Baie braaihout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Saam met vriende

Excellent, neat and well equipped, enough space and in a peaceful area.

Will recommend it any day. A place to go back to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met klein kinders

Ontspanning op sy beste.

Slievyre Game Farm, is 'n lekker oornag plekkie. 'n Groot bonus was die speelarea met 'n klimraam en springmat, die groot, oop spasies was 'n treffer vir my 3-jarige. Die chalets is baie goed uitgerus, die lapa met die ingeboude braai is wonderlik, veral as dit reën. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag. Welgedaan Slievyre Game Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

By aankoms is ons, en ons twee hondekinders, baie vriendelik verwelkom. Ons het oornag in die Blesbok Chalet. Chalet was baie netjies met skoon handdoeke en selfs verwelkomingsjokolade. Kombuisie goed toegerus met die nodigstes. Pragtige natuuruitsig vanaf stoepie. Ons bly definitief graag weer oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Ons het so lekker ontspan by Slievyre. Kudu chalet was perfek. Buitelapa met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Anet.

Slievyre Game Farm
Harold D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All as promised.

Peacefully quiet with a wonderful view of the Drakensberg range of mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Elke oomblik was aangenaam. Die wildrit was ontspanne en leersaam. Die blyplekke is baie goed toegerus. Die enigste ding waaroor onsekerheid bestaan het was die diens van die blyplek - moet dit oop- of toegesluit wees wanneer die perseel verlaat word, onder andere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en het lekker geslaap.

Omgewing is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Fanie. Ons waardeer dit opreg.

Slievyre Game Farm
Chris V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, clean place to stay.

Went on a game drive, and that was spectacular. The game ranger was really going out of his way to show and explain everything to us. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, pragtige uitsig!

Fantastiese verblyf, baie wild wat kom wei reg teenaan die heining en die wildrit wat verskaf word indien mens 2 of meer aande bly was uitstekend! Daar is baie om te doen as jy hou van die buitelug, insluitend 'n staproete, bergfietsry en visvang. Om die trop kameelperde te sien op ons fietsrit was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Retha. Ons waardeer dit opreg.

Slievyre Game Farm
Keenan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan D
Saam met vriende

Tranquil, restful, lovely, great, exciting.

The place was neat and tidy when we arrived. Clean bedding and towels ready to be used. Sarah was very welcoming and always willing to assist when she could. The game drive offered was worth it for all of us, with very informative details of the wildlife on the farm from our driver. We managed to see enough animals, so it is a must-do when you visit for more than one night. The kitchen and cooking area in the chalet we stayed in was separated from the bedrooms as well as the bathrooms which didn't bother us as there was enough lighting during the evening. The whole setup does give one a feeling that you are at home, but yet in the bush, which was a bonus for us. A future visit is most definitely on the cards from us all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Keenan. We look forward to welcoming you back to Slievyre in the future.

Slievyre Game Farm
Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, mooi en die kombuis is baie prakties. Die kaggel in die kombuis is ’n absolute wenner.

Pragtige plaas. Mooi kamers met lieflike uitsigte. Die swembad was warm. Het nie genoeg tyd gehad om op die wandeplad te gaan nie, maar kom definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie, Linda.

Slievyre Game Farm
Natalie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Gesin met klein kinders

It was really peaceful, stunning views and well looked after.

We had a lovely time. The farm is well looked after and maintained. Was awesome seeing so many animals. Was a great break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you for the review Natalie, we really appreciate your feed back.

Slievyre Game Farm
Dries V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

Sarah was baie verwelkomend. Die rustigheid was heerlik. Die verblyf was bo verwagting, asook die diens. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Dries.

Slievyre Game Farm
Annolien D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Sarah het ons met ons aankoms ontmoet, ons vriendelik verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die chalet was netjies, skoon en goed toegerus. Die wildsbokke en tarentale het aan die anderkant van die heining, voor die chalet, gewei. Baie lekker om 'n baie groot verskeidenheid van wild te sien. (Rooibokke, njala's, kudu, rietbok, blesbokke, sebra's, blouwildebeeste, kameelperde en tarentale). Baie dankie vir 'n baie aangename tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Annolien.

Slievyre Game Farm
Charles C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Besigheidsreis

Rustige wildsplaas-verblyf.

Netjies en skoon. Wilde diere wei voor jou chalet. Naggeluide is besonders en personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E

Baie rustige mooi blyplek.

TV-kabels in eenheid, maar geen TV. Kon wel in TV-kamer gaan kyk, waar die plek is weet ons nie. Andersins beddens heerlik, eenheid baie mooi en gerieflik. Ete wat bestel was, was baie lekker, dankie vir hul gasvryheid. Sou wel 'n wildrit geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Die mense was baie gasvry en groot troppe wild was volop te sien. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makhosazana M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Makhosazana M
Gesin met klein kinders

Peaceful.

It was great we had a great time we enjoyed the game drive. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location. Beautiful sunsets. It was an amazing getaway.

Sitting on the veranda with your first cup of coffee for the day and ostriches, zebras and wildebeest grazing close by, what an amazing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Jenny, hope to see you soon.

Slievyre Game Farm
Hanlie N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en ontspannend!

Ons is hartlik ontvang deur Sarah wat ons dadelik tuis laat voel het. Chalet is groot en netjies en skoon. Heerlike groot kombuis-area onder die lapa langs die chalet vir privaat gebruik. Groot yskas en groot vrieskas en ingeboude braai. Meer as genoeg parkering, veral vir ons boswa. Swembad om in af te koel. Ons het net oornag by Slievyre Game Farm en nie van ander aktiwiteite beskikbaar, gebruik gemaak nie. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Hanlie.

Slievyre Game Farm
Tjaart S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart S
Besigheidsreis

Stil en rustig.

Lekker plek om te ontspan weg van die stad se gejaag, allerhande wild soorte wat sommer teen die draad by die chalet kom wei. Baie mooi geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Tjaart.

Slievyre Game Farm
Natalie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik. Ek sal teruggaan.

Plek was netjies en ons was vriendelik ontvang. Daar is 'n verskeidenheid wildlewe. Ek sal Slievyre Game Farm weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you, Natalie, we look forward to your next visit.

Slievyre Game Farm
Riana J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld. Pragtige plaas en skoon.

Pragtige plaas en omgewing. Lavenis vir die siel gewees. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie, Riana. Ons waardeer die terugvoer.

Slievyre Game Farm
Sharon W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Enkelreisiger

Nature at it's best, so peaceful. The hosting was way beyond my expectations.

I chose Slievyre Game Farm to get some peace and quiet. All day long wild animals walk right by the fence in front of the chalet. The birdlife was amazing. The game drive was such a great experience, in full 4x4. Up hills and down in the valleys. The game was plentiful and the host was so informative. I honestly wish I had stayed much longer. The photo opportunities were endless! My grateful thanks and best wishes accompany the special people running the farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die natuur op sy beste, so rustig. Die aanbieding was ver bo my verwagtinge.

Ek het Slievyre Game Farm gekies om stilte en vrede te kry. Die hele dag stap wilde diere reg langs die heining voor die chalet. Die voëllewe was ongelooflik. Die wildrit was so 'n wonderlike ervaring op volle 4x4. Op heuwels en af in die valleie. Die wedstryd was volop en die gasheer was so insiggewend. Ek wens eerlikwaar dat ek baie langer gebly het. Die fotogeleenthede was eindeloos! My absolute dank en beste wense vergesel die spesiale mense wat die plaas bestuur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met vriende

Comfortable, well-equipped accommodation in a beautiful setting.

We thoroughly enjoyed the game drive. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you, we look forward to your next visit.

Slievyre Game Farm
Robert V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and very peaceful experience.

An excellent sleepover, very neat and clean. Manager friendly and very helpful, beautiful scenery and game viewing. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay at the farm.

We will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Riaan.

Slievyre Game Farm
Vivian D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice spot, quiet and secluded.

Good value for money. Well provisioned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Vivian.

Slievyre Game Farm
Francelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ongelooflik mooi.

Dit was ongelooflik lekker om net in die stilte te kon sit, en die diere wat daar rondloop was 'n belewenis. Sal beslis nog baie hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie Dankie Francelle, kom kuier weer by ons.

Slievyre Game Farm
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M
Enkelreisiger

Lovely accommodation especially the lapa and fire with abundant bushveld wood. Have already told friends to go there.

Yes a peaceful atmosphere well kept gardens the distant view of the Drakensberg made it an enjoyable stay. Very well stocked self catering Lapa and plenty bushveld firewood. I will return and have recommended the property to all I chat to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Bruce.

Slievyre Game Farm
Ellen M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, vriendelike mense. Mense altyd gewillig om te help. Verblyf was sorgeloos. Genoeg hout wat verniet was. Sal weer hier kom bly.

Skoon netjiese plek. Gerieflike uiteensetting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met net die natuur om te geniet!

Ons is baie gasvry ontvang. Ons verblyf was heerlik, stil en rustig. Was heerlik om die voëltjies te geniet en die diere met hul kleintjies vanaf die stoep dop te hou. Daar is heelwat spasie tussen die huisies met genoeg plek om rond te hardloop en te speel vir kinders (en grootmense!). Die stap in die veld was baie lekker. Die huisie waarin ons gebly het was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie dankie Sarah!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Gawie, ons waardeer die terugvoer.

Slievyre Game Farm
Christiaan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Die natuur is baie mooi. Verblyf was netjies en personeel het baie mooi na ons gekyk. Skoon kamer en veilige slaapplek. Goed geleë vir vakansie-oornagslaapplek. Die stilte en die mooi natuurskoon laat mens goed uitrus. Die wildrit was ook baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Chris.

Slievyre Game Farm
Piet F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F
Gesin met klein kinders

Baie stil en gerusstellend. Mens geniet die natuur.

Ek en my gesin het die natuurskoon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie Bennie, kom kuier weer.

Slievyre Game Farm
Hendrik V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Gesin met tieners

Ons het rustig ontspan in 'n natuur omgewing met wandelpaaie en pragtige natuurskoon, tog alle geriewe van 'n huis geniet.

Ek kan regtig Slievyre Game Farm aanbeveel. Wat tel punte vir my? 1. Pragtige natuurskoon met asemrowende sonsondergange. 2. Rustige atmosfeer waar ons veilig kan wandel omring deur natuur en wild. 3. Genoegsame geriewe om gerieflik te kan kos maak, braai, slaap, en stort. 4. Fietsry, wildritte en swem het ons vakansie voltooi. 3. Ek sal Slievyre definitief aanbeveel asook beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you so much for your review. Blessings Sarah

Slievyre Game Farm
Wicus V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en netjiese plek.

Hier is geen stadsgeraas en gewoel nie, net jy en die natuur. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Dankie Wicus, hoop hy het lekker geswem. Beste wense

Slievyre Game Farm
Andries V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Pragtige omgewing en geriewe met als wat nodig is.

Het op LekkeSlaap rondgeblaai op soek na 'n stil en rustige wegbreekplek. Slievyre het my verwagtinge oortref. Die omgewing is pragtig, dis doodstil daar en al wat 'n mens hoor is die natuur se geluide. Ek kon heerlik uitrus en die diens vanaf Sarah en haar span is puik sonder om 'n oorlas te wees. Ek sal dit met graagte aanbeveel en sal graag weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Andries, we appreciate your wonderful review. Blessings for the year ahead.

Slievyre Game Farm
Eduan N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan N
Gesin met klein kinders

Awesome!

Enjoyed the time there very much. Accommodation was good. Game drives excellent. The staff went out of their way to have an awsome stay. Very peaceful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Thank you Eduan and Geraldine. All the best for the year ahead.

Kind regards,
Sarah

Slievyre Game Farm
Erwin Zwart A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin Zwart A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlijk rustig gelegen op een erg mooie locatie!

Ruime, schone accommodatie. Erg mooi gelegen in een reservaat met veel dieren.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slievyre Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Erwin. Ek is baie bly om te hoor dat julle veilig tuis is. Al die beste wense vir die nuwe jaar.

Slievyre Game Farm
Lizelle C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en rustig!

Baie gasvrye en aangename plek. Genoeg ruimte en baie kindervriendelik. Lekker kuierareas en pragtige natuur. Die wildrit was 'n bonus en 'n fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinet D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great getaway!

We stayed here for our Midmar swim weekend What a lovely stay! The farm is a hidden gem. Beautiful with great and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G

Wonderful getaway, very relaxing, tranquil environment, visible game and the facilities were clean and well equiped.

We had a very pleasant stay at Slievyre Game Farm. Our host Sarah Harding was hospitable and eager to please us. the facilities were vey comfortable, neat and adequate. What amazed me was the peace and tranquillity. Great place to de-stress and relax. We took a game drive at sunset and we were wowed with the animals we could see and the sunset. We went in January and the farm was a beautiful and green. Great place for children too, with so much space, they will have a ball.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Gesin met klein kinders

Have a good rest and visit with the family! Perfect weather!

Slievyre is a lovely place! We had a relaxing time and enjoyed the stay with the family. To summarise ... My cousin of 11 was very depressed the last night at Slievyre, because he realised that we were leaving the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F

Wonderlik, rustig en 'n absolute fees.

Seker die rustigste plek waar ek ooit by gebly het. Eenvoudig wonderlik. Vanaf aankoms tot vertrek was dit net rustige atmosveer, ons het elke oomblik geniet en die netheid en personeel was onbeskryflik. Die wildrit was 'n belewenis en ek het van die mooiste wild ooit gesien (gebruik net 'n hoë voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hide-away jewel. To be recommended.

The surroundings of the farm were superb. The accommodation and service were excellent. Chalet was very well equipped. Sarah was very friendly and helpful. We also enjoyed the complimentary game drive. We have seen many different types of game. Just beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P S D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P S D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bekostigbare verblyf en dis 'n heerlike ervaring om te kan stap op die plaas.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en die vriendelike skoonmakers lewer uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese plek.

Die verblyf op Slievyre Game Farm was fantasties vir ons as gesin. Ons het die naweek ontsaglik geniet. Dit is ideaal vir 'n naweek-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta C
Saam met vriende

Fantasties!

Rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Gesin met klein kinders

A wonderful stay

We had a wonderful stay with our children & grandchildren. Sarah was very helpful & prepared us a nice meal for Sunday which all of us appreciated. The farm is beautiful and the accommodation is tops. On the 1st night of our stay, the geysers have not been switched on, but after enquiring about it, it was sorted out for us immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful apart from the rain

Wonderful experience, Sarah and Harry very hospitable. Unfortunately the hail and rain spoilt our game drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome stay

The place is very nice I would definitely go back again, we had the whole chalet to ourselves and it was nice and private, which I really liked. The only problem I had was that we couldn't go on a game drive (but that was due to the weather), so all in all we had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair B
Gesin met klein kinders

Not perfect but damn good!

Large family group of children and adults, very good accommodation and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

What a beautiful and peaceful place this is. When we arrived on Friday, as we drove through the gates, Kudus were waiting to greet us!! The owners are extremely kind. The biggest attraction would be the quiet! The only sounds you will hear would be either animal or birds. We were taken on a Game drive and they went to so much effort to ensure that we saw all the animals. It is really recommended and we will return in the summer time to make use of that swimming pool!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V
Saam met vriende

An awesome stay

An awesome, relaxed stay. The environment is beautiful and the hosts were very friendly. To be recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Gesin met tieners

Excellent get away,for peace and quite. Away from the maddening crowd

We really enjoyed the rest, The cottage had everything we needed. The host was very helpful and friendly. The highlight was the game drive,but the rain spoiled it a bit. The price was affordable. I will definitely book again in the future. Thandeka at Travel Ground was very helpful and professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R760
R760 R507
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R507
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R507
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D416, Colensoweg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI2ZWRlLTkyZGUtNDRlMy04YzUzLTQ0OGY0OTcwNDYzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R507 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 D416 Colenso Road 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.931316222255 29.898396134377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem