by Slip Slops | LekkeSlaap
+20

Slip Slops

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Slip Slops
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bertie H - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H
Gesin met tieners

Amazing gem in Paternoster, a must to stay here.

This was our second trip to Slip Slops with Sally Jo and it was an amazing weekend. The little gem is highly recommended and has everything you need for unforgettable weekend away. You will see as back soon again, thank you.

Almarie V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V
Gesin met tieners

Super skoon en gemaklik.

Die plek is baie ruim en nog mooier as op fotos. Baie privaat en motors veilig agter gesluite hek. Swembadjie 'n plus. Sal enige tyd aanbeveel.

Marica B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marica B

Lieflike skoon en ruim huis, ideaal vir familie.

Swembad is handig in die hitte.

Alison D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D
Saam met vriende

Very pleasant and the location is perfect.

Place was clean and we think it to be value for money.

Steyn M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn M
Saam met vriende

Baie lekker plek wat goed toegerus is. Baie skoon.

Baie skoon huis wat goed toegerus is met 'n vriendelike gasvrou.

Nicky D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D

Great place, great location.

Fantastic value for money and very accomodating host. Very spacious self-catering holiday destination.

Shasha H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shasha H
Gesin met klein kinders

Absolute pleasure

Myself and extended family felt a warm welcome and completely at home. I would recommend this holiday home, spacious and perfectly located.

Wendy S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met vriende

Wonderlike strandkothuis wat pragtig versier is en baie gemaklik is.

Ons is baie hartlik en vriendelik verwelkom. Dit kothuis was na aan die strand. Ons het regtig die binnebraai geniet aangesien dit so koud was in die aand en ons het ook daarvan gehou om buite in die middagson op die agterstoep te sit. Die kothuis is goed toegerus met al die nodige geriewe. Daar was genoeg parkeerplek vir ons fietse en ons kar. Ons het goed geslaap in baie gemaklike beddens. Regtig ons verblyf geniet en ons sien uit na nog 'n naweek by Slip Slops.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful beach cottage which is beautifully decorated and very comfortable.

We were given a very warm friendly welcome. The cottage was close to the beach. We really enjoyed the indoor braai as it was so cold in the evening and we also loved sitting outside in the afternoon sun at the back patio. The cottage was well appointed with all the required amenities. There was enough parking for our bikes and car. We all slept well in very comfortable beds. Really enjoyed our stay and look forward to returning for another weekend at Slip Slops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicolene P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Slip Slops is a beautiful oasis in Paternoster.

Enjoyed our stay (4 adults). Spacious, clean. Home away from home. Sally Jo was most welcoming.

William G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G
Saam met vriende

Very affordable, well located.

The house has great entertainment areas, a binne braai room, outdoor seating area and a tiny but useful plunge pool. Two minute walk to beach. We had no crime issues, and Sally Jo very helpful. Three bedrooms but one is on the mezzanine so probably only suitable for 2 kids.

Miceala S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miceala S
Saam met vriende

Baie lekker wegbreekplek.

Goeie ontvangs. Baie goeie gasheer. Sal enige tyd weer daar gaan vir 'n naweek.

Pam M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pam M
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed our stay. Lovely place to stay. Sally Jo saw to our every need.

Paternoster is a very relaxing place. Plenty of coffee shops and restaurants to visit. Crayfish galore! Really enjoyed it.

Lynne S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S
Saam met vriende

We'll be back!

What a wonderful weekend getaway at Slip Slops, from start to finish! Sallyjo was such a friendly and hospitable host and we thoroughly enjoyed our stay. Slips Slops has everything you need for a restful and memorable time away, very highly recommended!

Miceala S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miceala S
Saam met vriende

Baie lekker naweek gehad. Was baie goed ontvang deur die eienaar.

Ons was baie goed ontvang en het 'n baie lekker naweek gehad. Sal enige tyd weer daarna toe gaan vir 'n naweek.

Julian P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian P
Gesin met tieners

Stunning.

It was a brilliant stay. Spacious and beautifully decorated house with all the essentials available. There was even a dishwasher. Huge bonus to have Wi-Fi and full DStv. Highly recommend Slip Slops and hope to be back soon.

Erika P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Pragtige plek. Wens ons kon vir altyd daar bly!

Die huis is ruim, silwerskoon en pragtig versier. Sally-Jo was 'n vriendelike gasvrou wat deurgaans gevra het of ons enige iets anders nodig het. Die groot onderdak-braaikamer was perfek vir 'n lekker kuier en die splash pool was heerlik om in af te koel. Ons gaan definitief weer soontoe.

Jan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Lekker familiehuis.

Lekker familiehuis, als wat benodig word is daar. Dit is 'n lekker still plek en geen lawaai nie. Paternoster is die beste plek om te unwind.

Jo D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo D

Baie lekker.

Dit was baie aangenaam en ons het heerlik gebly. Rustig en stil.

Hielke H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hielke H
Gesin met klein kinders

Fantastic accommodation very central.

Great place, host, location! Professional, value for money.

Lemese D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemese D

Dit is 'n plek waar mense ou en nuwe vriendskappe opnuut geniet.

'n Juweel in Paternoster wat dit maklik gemaak het om huis toe te vergeet. Sally Jo was 'n vars lug. Sy het haar siel in die plek gesit en dit blyk duidelik van die skilderye na die klein kuns en handwerk wat die huis versier het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's a place where people meet and rekindle old and new friendships.

A gem in Paternoster that made it easy to forget about home. Sally Jo was a breath of fresh air. She was put her soul into the place and it's evident all over from the paintings to the little art and crafts that decorated the house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hannetjie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Awesome verby!

Pragtige plekkie met als wat jy sal nodig kry, sal beslis weer gaan kuier. Eienaar so gasvry en vriendelik, laat jou dadelik op jou gemak voel.

Jolene Elishia M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene Elishia M
Saam met vriende

The experience was awesome. Sally is an awesome host.

Welcomed with a hug. Real value for money. Will go again. Thanks Sally.

Anton J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Dis groter en netjieser as wat op foto's is. Waarde vir geld!

Baie netjiese, mooi plekkie met alles wat jy nodig het. Naby strand en loopafstand na winkels. Sal weer daar gaan bly. Sally is 'n wonderlike mens. Baie dankie.

Amanda C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met vriende

Heerlik!

Wat 'n lieflike huisie! Ons het so lekker gebly en Sally Jo was 'n fantastiese gasvrou. Ons kan dit regtig aanbeveel vir 'n heerlike Weskus-kuier!

Dianne F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne F

A peaceful weekend away.

We all had a wonderful stay at Slip Slops. The house was clean and well equipped with the items that we needed for the weekend. The recommendations of where to eat was spot on for us. It was peaceful and safe to walk or cycle around. Slip Slops is close enough to walk to the beach and enjoy a pleasant stroll on the lovely beach. We could recommend Slip Slops to friends or family.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28f9bf53ceb3acbd3f5d51a3e4519dc73f3e6e4a537ce2b1377f764e59adc59649e665bfa006cec80f1d40359f1dfd6f335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 8 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.807266261396 17.897555855225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem