Sloane Square

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sloane Square bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die middel van die modieuse Groenpunt. Die woonstel is naby die V&A Waterfront, die KIKS en die middestad geleë.

Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste en is met trappe bereikbaar. Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, DVD-speler en 'n klankstelsel in die woonstel. Die aparte kombuis is toegerus met al die nodige elektriese toestelle, sowel as eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. In die leefarea is daar 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en gemaklike rusbanke.

Die beroemde strande van Kampsbaai en Clifton en die Seepunt-promenade is slegs 'n halfuur van die woonstel af. Verder is daar 'n MyCiti-bushalte net buite die woonstel en verskeie restaurante, kafees, 'n supermark en 'n apteek is ook naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Sloane Square sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sloane Square gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false