Slot Loevenstein Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Slot Loevenstein bied gerieflike verblyf in 'n warm en aanloklike gastehuis in die rustige voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein. Nie net bied ons die ideale basis vanwaar jy die Rosestad kan verken nie, maar sal jy ook sommer gou hier tuis voel.

Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-slaapkamers wat gereeld gediens word. Die 3 hoof-suites het spa-baddens. Elke kamer het 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en WiFi. Verder het die gastehuis sekere DStv-kanale.

Slot Loevenstein bied ook uiters moderne konferensiegeriewe wat 'n slimbord en projektor insluit en tot 30 persone kan akkommodeer. Verder het die gastehuis 'n lapa met braaigeriewe en 'n pizza-oond, asook 'n swembad.

Ons ligging bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, die Vrystaat-stadion, Sentrale Universiteit van Tegnologie en die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Slot Loevenstein Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za