LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SM Africa Guest House | LekkeSlaap
+27

SM Africa Guest House

Gastehuis
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holzgen-straat 112, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SM Africa Guest House het gastekamers in Brackenhurst, Johannesburg en is die ideale oornagplek vir gaste op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by SM Africa Guest House word in 5 individueel-versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met japonne en pantoffels wat voorsien word. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix, Showmax en sekere DStv-kanale, 'n haardroër, kluisie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete kan gereël word. Verder kan gaste die gratis WiFi geniet, asook die vermaakarea wat 'n snoekertafel en veerpyltjiebord, 'n swembad, kroegarea en veilige parkeerplek het.

SM Africa Guest House is naby die Alrode industriële area, talle restaurante en winkels en ongeveer 33 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir SM Africa Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Holzgen-straat 112, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Gaste dink SM Africa Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holzgen-straat 112, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc835058e4f22ad39a6ca73f5319ecdc696d8455dc0580be7f15360175f881887046dff8e407c3f6ca729616d1ef65614909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 112 Holzgen Street Brackenhurst 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.312278576721 28.093734635582
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem