Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smalkloof Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalkloof 26, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R965 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom ervaar 'n lekker wegbreek in 'n knus gewelhuis op 'n heuwel tussen eike- en bloekombome, en geniet 'n wonderskone uitsig op die bergagtige omgewing.

Smallkloof Guest House is een van die rustigste en luukste blyplekke in die omgewing. Die smaakvolle en suite-dubbelkamers is met 'n idilliese, landelike styl versier. Die oorspronklike houtvloere, vensters en deure van hierdie gerestoureerde plaashuis skep 'n ou plaasatmosfeer wat help om die sorge van die stadslewe te verdring.

Elke ruim kamer het al die luukshede wat gaste van 'n gesogte gastehuis sal verwag en spog ook met satelliet-TV's, kraakvars perkallinne, aparte baddens en storte, ekstra linne en handdoeke, en allerhande ekstras.

Al die suites het filterkoffiegeriewe, ondervloerse verhitting en plafonwaaiers om gaste se gerief regdeur die jaar te verseker.

Kom smul aan 'n heerlike plattelandse ontbyt op die stoep gedurende die somer, omring deur 'n wonderskone uitsig, of binnenshuis voor die knetterende kaggelvuur as dit 'n winterwegbreek is.

Daar is veilige parkeerplek voor elke eenheid en besoekers kan kom en gaan soos hulle wil via privaat ingange.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Smalkloof Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Smalkloof 26, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Smalkloof Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R965
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R965
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalkloof 26, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkciCYgX40H08Jo0XHfMTndRhs2ffVE5aNooy1K4bW95OtB2Lm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Smalkloof 26 Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.337919888106 29.861869812012