Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Beach Suites

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Small Bay Beach Suites bied 2 moderne suites met asemrowende uitsigte oor Tafelberg, Robbeneiland en Tafelbaai. Dit is in die hartjie van Bloubergstrand, 100 m van die Small bay-strand, restaurante en alle geriewe af.

Dié ateljeewoonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed met ’n en suite-badkamer wat ’n stort, toilet en wasbak het. Rook is streng verbode.

Elke woonstel het ’n kombuis met ’n elektriese braaipan. enkelplaat-induksiestoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, 'n enkelplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Die eenhede is aan omsetters gekoppel.

Daar is stapeldeure wat na ’n balkon lei met panoramiese uitsigte. Gaste het ook toegang tot gratis, veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan langs die strand na Big Bay loop en die vlieërbranderryers besigtig of eet by een van die restaurante op die strand, soos Ons Huisie Restaurant wat die oudste restaurant is en dateer terug na 1853.

Bloubergstrand is ’n poort waardeur die Weskus verken kan word. Kaapstad se middestad en die Victoria and Alfred Waterfront is net 20 km van die verblyf af en kan maklik bereik word met die MyCiti-busse wat gaste reg voor die verblyf optel.

Ongelukkig word babas, kinders en troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Small Bay Beach Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 9

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Small Bay Beach Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 41, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOzYyfGZuAfhMQIu25kfRf4OOCfd8veKWxCO4Co4xM2xt0bJMAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 41 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.79958247331 18.460234457008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem