Smart Villa Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Smart Villa is lekker sentraal en in die hartjie van Nahoon naby restaurante, winkels en Nahoon se strand geleë. Die gastehuis is bekend vir uitstekende diens en gasvryheid. Dit is eksklusief ontwerp met gaste se gerief en behoeftes in gedagte.

Verblyf bestaan uit 7 pragtig versierde kamers met en suite-badkamers. Gesinsopsies is ook beskikbaar in al 3 suites. Die kamers is oorkant of bo mekaar met privaat dekke of 'n tuin met 'n patio-stel. Die meeste van hulle kyk uit oor die agtertuin met 'n tropiese uitsig. Kamergeriewe sluit lugversorging, TV met DStv-kanale, mikrogolfoond, yskassie, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan smul aan 'n heilsame ontbyt en uitstekende koffie in die ruim eetkamer met sitplek vir 20 gaste. Op 'n warm dag sal ontbyt op die dek voorgesit word. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Geleë naby die R72 noord-oostelike snelweg, vir maklike oornagverblyf te Bisho, Queenstown, Stutterheim, Hogsback, Umtata, Port Elizabeth en Grahamstad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Smart Villa Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false