Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smartieboks No 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Smartieboks No 4
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Navalia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Navalia K
Saam met vriende

10uur moet alis af wees kry glad niks deposit terug word ameka gebel.

Slegte naweek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn Lee N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn Lee N
Gesin met klein kinders

Amazing.

Firstly, we were welcomed by the homeowners upon arrival. They were so friendly and helpful. The pictures online do not do justice to the house. It was just perfect for us. The location was everything, and the sea view was simply breathtaking. Thank you so much for providing such a beautiful place and for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Rienie K
Gesin met klein kinders

My vakansie was heerlik ten spyte van die eienaars se optrede.

Die plek se ligging is baie goed en stapafstand van die meeste goed. Egter, voordat ek opgedaag het, het ek gevra vir veilige parkering vir 'n huurtrailer. Daar was per sms vir my gesê dit sal gereël word, maar toe ek egter opdaag, was dit asof dit nog nooit gese is nie. Die meeste van die plek is skoon, maar die area is nie 'n goeie area nie. Die "breekskade reels" is belaglik om die minste te sê. Daar word van jou verwag om soos 'n skoolkind om 10 uur in die bed te wees, anders verloor jy jou deposito, maar die bure skreeu nog steeds op mekaar om 3 uur die volgende oggend. Met vertrek moet jy ook soebat dat hulle jou deposito terugbetaal. Dan sê hulle dit sal pay en clear wees, maar dan word dit egter nie so gedoen nie. As jy vra, trek hulle eenvoudig hul skouers op.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker naweek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia H
Saam met vriende

Kuier was ongelooflik.

Baie dankie Debbie en Rudi dit was baie lekker om in julle woonstel te wees vir die naweek. Ons het dit baie geniet sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta E
Gesin met tieners

Gerieflike blyplek met mooi uitsig.

Blyplek is netjies en gerieflik. Uitsig vanaf balkon oor see is baie cool. Die ligging is nie die beste nie, ons het elke aand ongewenste elemente in die nag gehad wat geroer het onder in die straat. Die parkering is ongelukkig 'n probleem, darem het niks gebeur nie, maar mens slaap maar onrustig. Daar kort bietjie aandag aan die krane en plugs in die woonstel. Ook nie 'n toaster of braaibak vir die braaivleis nie. Die foto's is ietwat misleidend want mens sien nie die ligging en buitekant van die woonstel nie. Beddens is gemaklik en beddegoed is skoon en netjies. In geheel het ons lekker gebly, maar dis nie 4-ster nie. Die eienaars is baie vriendelik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell M
Gesin met tieners

Ontspannend in Hillbrow.

Amazing plekkie. Dit is 'n groot, gerieflike, ontspannende plek met die mooiste view en als wat jy nodig het. Wat wel 'n aanwins sal wees is 'n toesluitmotorhuis. Kar staan in die oopte met baie voete in die aand wat daar verbygaan a.g.v. die kuierplek om die draai. Eienaars is vriendelik en gasvry. Buurvrou in woonstel onder is nie 'n aanwins vir die pragtige blyplek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fagmedah L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmedah L
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Die plek is mooi en netjies en in die dorp geleë naby baie winkels. Al probleem is die parkering. Was onrustig oor die elemente wat daar ronddwaal saans. Dan die breekskade se bedrag is baie en word nie in soveel woorde uitgebrei op die kwotasie nie, maar wel in die woning is 'n uiteensetting. Dit is belaglik wat hulle daar noem. Die eienaars was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met klein kinders

Wonderful location and cosy little place.

Great location with wonderful views. The braai area was my favourite spot. The owners were so friendly and welcoming. I had a wonderful time with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monnique R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monnique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie baie lekker.

Alles is loopafstand, dis rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en diens.

Heerlike ontspanningsplek met 'n pragtige uitsig oor die see. Kalm en rustig. Voertuig baie veilig voor die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik en perfek.

Ontvangs was perfek en het ons 'n toer deur die gastehuis geneem en verduidelik hoe als werk, ons nagrus was perfek maar was 'n bietjie bekommerd oor die veiligheid van my voertuig, maar selfs dit het nie ons tydjie bederf nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavern M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lavern M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, plek gerieflik binne, maar die gebou is verslons buite, lyk nie veilig van buite nie, dit maak jou bang, maar ons was veilig.

Daar is nie 'n foto van die gebou buite nie, so ons het nie verwag wat ons gesien het van buite nie, maar verder was als OK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met tieners

Waarde vir geld met alles wat jy mag nodig kry en 'n mooi uitsig.

Ruim woonstel met alle benodighede. Als was netjies en ons was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Was heerlik om julle te ontvang hoop om julle spoedig weer te sien!

Smartieboks No 4
Nadia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier, om elke oggend die uitsig van die hawe te sien was sielskos.

Ons het baie lekker gebly, die uitsig van die hawe met al die skepe en bootjies was amazing. Kon selfs die walvisse en dolfyne dophou. Debbie en haar man het ons baie vriendelik en eerlik ontvang en die plekkie is baie groter as wat ons verwag het. Baie skoon en netjies. Enigste rede vir die 4/5 vir veiligheid is oor daar nie veilige parkering is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Was baie lekker om jul te ontvang en dankie julle het die woonstel pragtig gelos.
Kom gerus weer

Smartieboks No 4
Philida G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philida G
Saam met vriende

Awsome.

Was definitely the money and time, every sent worth to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Thank you so much, was lovely having you, hope to see you soon again

Smartieboks No 4
Anelene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelene M
Gesin met klein kinders

Lekker, vinnig.

Lekker rustige Saterdagaand gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Baie dankie Anelene, was lekker om jul te ontmoet. Baie dankie dat jul die plek so netjies gelos het ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom.

Smartieboks No 4
Nadia H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Saam met vriende

Uitstekende plek om te ontspan en die see-uitsig is uitstekend.

Baie dankie Debbie, dit was baie lekker om in jou woonstel te wees vir die naweek. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petru W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petru W
Saam met vriende

Was ongelooflik lekker. Baie sentraal. Loopafstand van waar ons wou wees.

Motor moes in straat staan, maar was veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Gesin met klein kinders

Great location, spacious accommodations and great hosts.

Off-street parking left hubby feeling unsafe, so he didn't sleep much. But loved the hardwood floors, the sleeper couches, size of everything was bigger than I expected of an upstairs unit. Close to shops both on the top and lower road. Host was accommodating with departure times. Will definitely be my stay when next in Mossel Bay. The only reason for the safety rating was for the characters that came to the below unit and kept climbing in and out of the bin, it's however more the area and not the house itself. House had 3 gates just on the front, cameras, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Thank you so much, you were great guests and definitely welcome to revisit us.

Smartieboks No 4
Jacqueline V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Besigheidsreis

Rustig en georganiseerd.

Naby winkels wat ons benodig het. Baie vriendelike en hulpvaardige diens vanaf die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Baie dankie Jacqueline, dit was lekker om jou te ontmoet. Dit is altyd 'n plesier om sulke gawe mense te ontvang. Dankie julle het die woonstel pragtig skoon en netjies gelos.
Hoop om jul weer eendag te kan ontvang.

Smartieboks No 4
Marianne O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne O

Was fantasties.

Lekker gekuier in winkels daar is baie om te sien en te ervaar in Mosselbaai Ons verblyf was baie goed, dit is 'n rustige buurt. Die uitsig vanaf ons woonstel baie mooi. Sal enige tyd weer gaan, en kan die woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Baie dankie Marianne dit was heerlik om jul te ontmoet, ek is bly julle het lekker gekuier. Dankie dat jul die plek so netjies gelos het. Ek sien uit om jul eendag weer te ontvang

Smartieboks No 4
Carmen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Fantastic stay.

Awesome owners. Close to the shops and nice walking distance to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Thank you so much, hope to see you guys soon again!

Smartieboks No 4
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuthuzela F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thuthuzela F
Gesin met tieners

It was nice to be there, just need some TV and DStv, that's all.

The owners are good people, thanks a lot for their warm welcome. Smartieboks is a nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smartieboks No 4 se terugvoer

Thank you so much, it was nice having you guys.

Smartieboks No 4
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shcweizerhof, Crook-straat 2, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99a9f054f3630d545dc28ba0053fd6bb444ad84132662642ab7111883be461acdf4838dd20f34e40e094438095dbbb8873e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Shcweizerhof 2 Crook Street 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.182069818875 22.144683086508