Smell the ocean at Brandersig Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 31 Des 2020.

Beskrywing

Smell the ocean at Brandersig Beach Cottage is 'n lieflike selfsorghuis in die Brandersig-kompleks in Jeffreysbaai, reg oorkant die pad van die wêreldbekende Supertubes-strand af. Dié skakelhuis is stapafstand van die strand en die plaaslike Spar supermark af.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en sitarea. Daar is 'n dubbelbed in die eerste en tweede slaapkamers en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Al die kamers beskik oor ingeboude kaste. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Die sitarea bied toegang tot 'n patio met ingeboude braaigeriewe en daar is 'n enkelmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Smell the ocean at Brandersig Beach Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Smell The Ocean At Brandersig Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 31 Des 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za