Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smithland 3-Bedroom House

Selfsorg
Smithland-drieslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R2 070
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het ook elk 2 enkelbeddens en dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Daar is nog 2 enkelbeddens in die sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis het 'n braai-area buite. Daar is parkeerplek agter 'n hek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito word met aankoms vereis. Die deposito sal terugbetaal word indien daar geen skade is nie. Dit sluit skade aan breekware, linne, elektroniese toerusting en alle dekor sowel as meubels in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-straat 18, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa153e5e1679d6229e452759d7ee667b17bf0a709f5ca41d8e813ae99d6f2022a8d343c3865b8affa79cf9f4136088cb577a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 18 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.891010832769 18.576980592521