Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 78 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Smithland Guest Apartments is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Die instansie is naby hospitale, winkelsentrums, die Universiteit van Kaapstad en Universiteit van Wes-Kaapland.
Verblyf word in ten volle toegeruste een- en tweeslaapkamerwoonstelle aangebied. Elke woonstel het dubbelbeddens of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke woonstel se kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware toegerus. DStv en WiFi is beskikbaar. Die woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
Smithland Guest Apartments is net 20 vanaf die Moederstad se sakekern, Tafelberg, die V&A Waterfront, klubs, kroeë en besienswaardighede. Louis Leipoldt Mediclinic, Panorama Mediclinic, Tygerberg-hospitaal, N1 City Netcare en die Kaapse Oogkliniek is in die omliggende area.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Smithland Guest Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 78 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom