Smurfs Den
Opsomming van Resensie
Nick Y - Des 2021
Gemiddeld
Perfect overnight stay - clean, comfy and functional.
Marika W - Des 2021
Gemiddeld
Warm, vriendelike personeel. 'n Mens voel op jou gemak en veilig. Baie rustig.
Danielle B - Okt 2021
Gemiddeld
Brilliant, the owner was so helpful and the rooms were fabulous.
Jan F - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker oornag-plekkie.
Wanda L - Sep 2021
Gemiddeld
We had a very pleasant stay.
Neels V - Sep 2021
Gemiddeld
Plek is baie netjies en ontvangs was vriendelik.
Estelle M - Sep 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies
Tania J - Sep 2021
Gemiddeld
Convenient nightstop.
Gert E - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Baie behulpsame en vriendelike diens. Was 'n aangename ervaring. Die woonplek kan aanbeveel word.
Lees meerHanneke O - Sep 2021
Gemiddeld
Stil, heerlike akkommodasie.
Chris V - Sep 2021
Gemiddeld
Die twee aande se verblyf was net baie lekker.
Adri V - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon en ruim.
Rozetta K - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was so lekker rustig en stil. Hoewel dit koud was, was dit asemrowend mooi.
Smurfs Den se terugvoer
Rozetta, baie dankie vir die terugvoer. Die sneeu was vir ons net so spesiaal soos vir julle, ek is so bly julle het lekker by ons gebly.
Zelda K - Sep 2021
Gemiddeld
Nuut gebou, basiese fasiliteit, kan beter beddegoed voorsien.
Deon V - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap en gekuier maar die oggend was bietjie besig met trokke wat brandstof aangevul het.
Michael J - Sep 2021
Gemiddeld
Het verblyf geniet. Sal volgende keer langer bly. Gerieflik, skoon en bekostigbaar.
Chris B - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Laurenzo Grant P - Aug 2021
Gemiddeld
Asemrowend
Maria C - Aug 2021
Gemiddeld
Netjies, goed geleë.
Bernard S - Aug 2021
Gemiddeld
Gerieflik. Baie goeie waarde vir geld.
Smurfs Den se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons is tans besig om meer braaiplekke te bou, eersdaags sal daar genoeg vir elke eenheid wees.
Mariana V - Aug 2021
Gemiddeld
Lekker enkelwoonstel met al die geriewe wat jy nodig het.
Smurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Veilig wees en geniet jul tydjie in ons wêreld!
Yolande S - Aug 2021
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike oornagplek. Alles wat jy nodig het.
Wolfgang R - Feb 2021
Gemiddeld
Uitstekende vriendelike diens.
Smurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, was lekker om jul te kon ontvang!
Meagan P - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Elri T - Okt 2020
Gemiddeld
Netjiese gerieflike akkomodasie.
Elizma B - Sep 2020
Gemiddeld
Rustige plaasatmosfeer.
Anton G - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekende verblyf, skoon, gerieflike kamers.
Anton G - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend
Klaas D - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon en alles wat jy nodig het.
Paul S - Sep 2020
Gemiddeld
Lekker oornag plek.
Erica S - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike rustige plekkie.
Anneline G - Sep 2020
Gemiddeld
Baie gul ontvang, kamers netjies en skoon en baie mooi uitsig.
Johan V - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig, netjies, vriendelike ontvangs.
Christo E - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlike plek en mense.
Marita P - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Barry E - Sep 2020
Gemiddeld
Gevoel soos op die plaas, lekker.
Tony M - Sep 2020
Gemiddeld
Just a great place to stay off the beaten track.
Ronnie J - Sep 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Lydia R - Sep 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Sarieta V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustig en stil omgewing. Het te alle tye veilig gevoel.
Kobus U - Sep 2020
Gemiddeld
Juweel in Hantam.
Linda M - Sep 2020
Gemiddeld
Was aangenaam verras met die plekkie. Baie mooi en modern.
Sophie R - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlike ontvangs. Gashere besonder vriendelik en hulpvaardig. Alles wat nodig is was beskikbaar en alles besonder netjies.
Jacques M - Sep 2020
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en uitstekende waarde vir geld
Anieka M - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was lekker en die blomme by Nieuwoudtville was pragtig.
Jano E - Sep 2020
Gemiddeld
Gesellige plekkies met braai-area
Johan N - Aug 2020
Gemiddeld
Hartlike mense wat hul bes probeer.
Louis D - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Laetitia V - Aug 2020
Gemiddeld
Wonderful stay in a neat and tidy room. Hostess very helpful and friendly. Second time there and would definitely stay their in the future. Very good priced too.
Jan N - Jan 2020
Gemiddeld
Asemrowende sterre, gerieflik, netjies.
Dave G - Sep 2019
Gemiddeld
Eenvoudig en gemaklik met alle benodigdhede.
Jan O - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige, gerieflike blyplek.
Joop En Wietske D - Sep 2019
Gemiddeld
Smurfs Den is skoon, netjies, gerieflik en is lekker geleë op die rand van die dorp. Ane, baie dankie vir julle gasvryheid.
Grahame W - Sep 2019
Gemiddeld
Very comfortable, quiet and convenient for an overnight stay on the way back from Augrabies Falls to Cape Town.
Lees meerPhilip G - Mei 2019
Gemiddeld
Het aan verwagtinge voldoen.
Wilna B - Apr 2019
Gemiddeld
Awesome.
Jacqueline V - Okt 2018
Gemiddeld
Gerieflik genoeg vir wat jy soek!
Lees meerSmurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jacqueline, ek waardeer.
Ilse V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker en rustige omgewing!
Christelle K - Sep 2018
Gemiddeld
Baie skoon en netjies. Beslis waarde vir geld. Vriendelike diens.
Smurfs Den se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle het lekker gebly.
Bernard S - Sep 2018
Gemiddeld
It was a great place, clean.
Smurfs Den se terugvoer
Thank you, Bernard.
Louis C - Aug 2018
Gemiddeld
'n Aangename wegbreekplek uit die gewoel van die stad!
Smurfs Den se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Louis.
Dawie A - Aug 2018
Gemiddeld
Very clean and nice.
Smurfs Den se terugvoer
Thanks, Dawie.
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom