Snoesige & Stylvolle Strand Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 50 % af

Kry 50% af vir verblyf voor 12 Oktober 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Snoesige & Stylvolle Strand Woonstel is in Bloubergstrand geleë en is ideaal vir branderplankryers, paartjies en gesinne.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. WiFi is beskikbaar en die leefarea het 'n ononderbroke uitsig oor die see en Tafelberg.

Rook is verbode by Snoesige & Stylvolle Strand Woonstel en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Kelderparkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die kompleks se waskamer, gimnasium, swembaddens, muurbalbaan en braaigeriewe. Daar is 'n stoorkamer op die onderste verdieping wat gaste kan gebruik vir ekstra pakplek vir bagasie en branderplankry-toerusting.

Slaapplek

'n Bespreking by Snoesige & Stylvolle Strand Woonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Snoesige & Stylvolle Strand Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 067 R534 per nag (plek vir 3)

Kry 50% af vir verblyf voor 12 Oktober 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false