Snooze-Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Snooze-Inn is in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slaapbank. Die woonstel beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer, aantrekkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met ‘n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk, suiker en beskuit word met aankoms voorsien. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die sitkamer het ‘n slaapbank en ‘n platskerm-TV teen die muur met DStv en ‘n HiFi. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook ‘n enkelmotorhuis met direkte toegang tot die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Snooze-Inn sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Snooze-Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za