LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Snooze-Inn | LekkeSlaap
+9

Snooze-Inn

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Snooze-Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolandy S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy S
Enkelreisiger

Ongelooflike akkommodasie en gasvryheid!

Snooze-Inn is van nou af heelbo aan my lysie vir verblyf in die Kaap/Strand area. Hulle gasvryheid, netheid, veiligheid en ligging kry beslis tien uit tien. Dit is regtig een van die mooiste EN skoonste en beste toegeruste plekkie waar ek nog gebly het. Alles was netjies en skoon, hulle diens was uitstekend. Dankie vir jul gasvryheid. P.S dankie vir die koeldranke. Groete Yolandy Siebert.

Dextar D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dextar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige tyd sal ek weer teruggaan.

Snooze-Inn was tops.

Keshan L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keshan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Hosts were very friendly, facilities were excellent and overall cleanliness was very good.

Ashlyn W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashlyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy and comfortable.

Everything was good and clean.

Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 156, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJb3PZPfUmfHFBB3UEiUKJPiIufQOG70TMfvL9psTq6PwxDNSbD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 156 Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.10337 18.83794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!