Snt Blaize Terrace

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Snt Blaize Terrace is 'n luukse selfsorg-meenthuis met 'n Viktoriaanse styl in Mosselbaai. Die perseel is 200 m vanaf die gesogte Pinnacle Point-strand.

Dié dubbelverdiepingwoonstel het 2 ruim slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-mikrogolf, oond en stoof toegerus.

Die leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV vir media-vermaak. Die leefarea lei na 'n terras wat oor die straat en die omgewing uitkyk. Gratis onbeperkte WiFi is in die woonstel beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel binne die kompleks beskikbaar.

Die woonstel is in die dorp se hoofstraat tussen al sy koffiewinkels, antieke winkels en supermarkte geleë. Dit is ook naby die middedorp en die strand. Die perseel is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Snt Blaize Terrace sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Snt Blaize Terrace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 5)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za