Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snyderskloof Karoo Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat van klip uit die veld gebou is. Dit is versteek op 'n prentjiemooi plaas ongeveer 25 km vanaf Matjiesfontein. Hier kan gaste 'n ontspannende wegbreek, 'n helder sterrehemel, asemrowende uitsigte en prentjiemooi sonsopkomste en sonsondergange te wagte wees.

Die selfsorgkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, handdoeke en warmwatersakke word ook voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n gasyskas met 'n vrieshokkie, kookgerei, 'n piekniekmandjie en 'n fles toegerus. Die sitarea het 'n kaggel wat ook as braai-area dien en op 'n houtdek oopmaak. Daar is 'n lapa met 'n swembad en 'n asemrowende uitsig oor die Karoo net buite die kothuis.

Die eenheid het nie elektrisiteit nie. Toestelle werk met gas en olielampe en kerse voorsien lig.

Slaapplek

’n Bespreking by Snyderskloof Karoo Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Snyderskloof Karoo Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 10

Ligging

  • Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Snyderskloof Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Keurkloof-weg, Snyderskloof Plaas, 25 km vanaf Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVStqzZgWIVJnuNF12sQz4Y11RFwbXt4rqG64de3INfgTj9592P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 Off the R354 Keurkloof Road, Snyderskloof Farm 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.078554292984 20.42120218277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem