So African Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

So African Guest Lodge is in 'n veilige kompleks in Randburg, Johannesburg geleë. Randburg is luuks en bied verskeie winkelsentrums, gesinsvriendelike vermaak en parkareas. Dis ook naby die hoofweg met maklike toegang tot 'n hele rits besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 6, toegang tot 'n tuin en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 kamer met 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, wasmasjien en kookgerei. Daar is ook 'n TV, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die dorp bied ook maklike toegang tot trekpleisters, soos Gold Reef City, gholfklubs, winkelsentrums, reservate en wildparke.

Slaapplek

'n Bespreking by So African Guest Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na So African Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]