Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge Cottages

Tweeslaapkamer-lodge
Vanaf R2 210
R2 210 R1 768
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié landelike tweeslaapkamer-chalets bied gemaklike verblyf en kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die chalets is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n toegeruste kombuis. Al die eenhede het DStv, lugversorging, 'n yskassie, en suite-stort en 'n toilet, 'n dakwaaier en word daagliks skoongemaak. Die eenhede het ook 'n gratis koffie- en teeskinkbord.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamer-lodge
Vanaf
Vanaf R2 480
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié landelike vierslaapkamer-chalets bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Die chalets is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n toegeruste kombuis. Al die eenhede het DStv, lugversorging, 'n yskassie, en suite-stort en 'n toilet, 'n dakwaaier en word daagliks skoongemaak. Die eenhede het ook 'n gratis koffie- en teeskinkbord.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 210
R2 210 R1 768
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana Bay Lodge, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMzRkMTE2LWQ4MGMtNDMxMy1iZDViLTVlNzFkNjY0ZWQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 210 nouVanaf R1 768 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Sodwana Bay Lodge Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.511620952131 32.661599814892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem