LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sodwana Bay Lodge Cottages | LekkeSlaap
+26

Sodwana Bay Lodge Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Sodwana Bay Lodge Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Madi L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi L
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing, will definitely visit again soon.

Beautiful accommodations, definitely exceeded our expectations. Great value for money. Made our getaway unforgettable.

Rudiger F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gebly.

Rustig gebly vir 3 dae, kort ry strand toe.

Cari B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cari B
Gesin met tieners

Pragtig, maar uitsig teleurstellend.

Pragtige huisie wat wonderlik gediens word. Ongelukkig word die woud voor die huise vernietig en was dit 'n oogseer, ons moes kyk hoe die woud verbrand word en die werkers heeldag voor die huis se uitsig werk.

Peter B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ontvangs is baie vriendelik en hulpvaardig. Blyplek is skoon en veilig. Oor die algemeen lekker plek om te ontspan.

Stefan T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan T
Saam met vriende

Akkommodasie was netjies en modern.

Was verbaas deur die standaard van die akkommodasie. Waarde vir geld. Alle eetgerei was beskikbaar en die huisie was gemaklik en modern. Sal beslis aanbeveel.

Maartin T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maartin T
Saam met vriende

Het al beter gedoen.

Braaigeriewe moet beter gespesifiseer word bv. gas, hout, charcoal, ens. Dis nogal teleurstellend, veral as mens daarvan hou om met hout te braai. Die restaurant was maar nie te goed nie, swak kos-gehalte en baie duur vir wat jy kry.

Dirk N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N

Waarde vir geld, netjies, skoon, veilig en vriendelike mense, alles op een plek!

Van ek daar aangekom het was my verwagtinge oortref. Vriendelike mense, skoon verblyf, alles werk. Sal definitief my weer sien. Kos by die restaurant was uitstekend en die scuba centre se diens was baie goed.

Leoni M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni M
Gesin met klein kinders

Comfortable and nice.

Our stay at Sodwana Bay Lodge was very enjoyable. The unit is well-kept, comfortable and easily accommodated 3 adults and a toddler. The kitchen is OK, the cupboards are a bit weird but there was a notice to the effect that they are due to be replaced. There is a spacious porch with a picnic table and gas braai, and an outside shower to wash off the beach sand.

Pieter G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met vriende

Dit is 'n baie mooi oord.

Ek sal volgende keer net seker maak dat die huisies lugversorging in het. Maar andersins is dit n baie gerieflike eenheid met duursame meubels.

Gerhardt E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt E
Gesin met klein kinders

Upper class service.

Sodwana Bay lodge offers comfort and everything required for a break away. The front desk receptionist Nellie and General Manager Johan dealt with small issues quickly and efficiently, making our stay relaxing and comfortable. Well done to all staff members treating each and every customer with utmost professionalism.

Susan K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie in die bos.

Pragtige plekkie. Veilig en netjies. Van die beste in Sodwana. Goeie ligging met kragomheining. Skoon linne en alles wat nodig is in kombuis.

Sheray V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheray V
Gesin met klein kinders

Die lekkerste vakansie in jare!

Ons was aangenaam verras met die kwaliteit van die chalet. Voorwaar die beste waarde vir geld. Ons sal beslis weer gaan.

Jacques M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Mooi.

Pragtige plek, skoon en aangenaam.

Nadia D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D
Gesin met tieners

Regtig lekker gebly.

Ek beveel Soldwana Bay Lodge aan vriende en familie.

Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana Bay Lodge, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMzRkMTE2LWQ4MGMtNDMxMy1iZDViLTVlNzFkNjY0ZWQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Sodwana Bay Lodge Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -27.511620952131 32.661599814892
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!