Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge Cottages

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Sodwana Bay Lodge Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yolandi O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O
Enkelreisiger

Very affordable for 4 people in a unit. Cabins beautifully situated amongst trees.

Enjoyed freedom of movement as well as the privacy. Stayed in unit C17, which is situated further into the resort. The self-catering units do not have air conditioning, but there are ceiling fans. Beautiful wrap-around porch with a hot water outdoor shower. Monkeys are able to open closed windows that are not latched, so ensure windows are latched before leaving. Situated very close to the nature reserve. Any maintenance issues that were reported were addressed on the same day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas D

Lovely stay.

Sodwana Bay Lodge Cottages is well located. We enjoyed everything while staying there. My only negative remark would be that the unit we stayed in is dated and could be upgraded, especially the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiena E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiena E
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker, basies. Sal weer gaan.

Oor die algemeen het ons lekker gebly. Al die basiese geriewe was daar. Ons het veilig gevoel en die personeel was vriendelik. Die kragopwekker is vir seker 'n aanwins. En dit was lieflik om so 'tussen' die bome te bly by ons eenheid. Ek sal aanbeveel dat die badkamers in die eenheid waarin ons was, opgeknap en skoongemaak word, en dat daar 'n algemene 'deep cleaning' van die eenheid gedoen word. Die hoofslaapkamer benodig 'n groter bed en groter hangkas. Die restaurant op die perseel is basies. Die bestuur is baie traag, die kos is glad nie opwindend nie en hulle loop nie die ekstra myl nie. Dit wat op die voorblad van jou spyskaart is, moet ten minste beskikbaar wees om te bestel. Die prentjie/foto is misleidend. Laastens, kan daar nie 'n ooreenkoms tussen die geregistreerde lodges en Sodwana Parke (iSimangaliso) getref word vir die ingang by die park elke dag nie? Kan daar nie gereël word vir beter fooie of 'n eenmalige fooi met permit en vinniger toegang nie?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike skoon blyplek in mooi houthuise.

Netjiese gronde met njalas wat rondloop. 5km van die strand af. Gawe diens by ontvangs.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L
Saam met vriende

Good.

Had no problems at all - everything was clean and everything worked - except the ceiling fan in the main bedroom. It did work, but was very weak and barely moved the air in the room and did not keep us cool at night. Apart from that, all great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met tieners

Rustige, beeldskone plek.

Dit is naby die see, stil, skoon en ook naby talle eetplekke. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia J
Gesin met klein kinders

Lovely stay. Very comfortable. So close to all the shops and the beach.

We all loved it. We were a family of all ages, granny, uncle, mom, dad, and small kids, and we were all happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Pragtige plek in 'n baie mooi omgewing.

Baie mooi, rustige omgewing wat veilig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandé B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé B
Gesin met klein kinders

Baie rustig, skoon en netjies.

Goed uitgelê en baie mooi en netjies verblyf. Ons het regtig die nabyheid van die natuur so geniet. Die huisies is smaakvol en ruim genoeg vir ons gewees. Die buitestort was ongelooflik! Sal enige tyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madi L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi L
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing, will definitely visit again soon.

Beautiful accommodations, definitely exceeded our expectations. Great value for money. Made our getaway unforgettable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudiger F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gebly.

Rustig gebly vir 3 dae, kort ry strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cari B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cari B
Gesin met tieners

Pragtig, maar uitsig teleurstellend.

Pragtige huisie wat wonderlik gediens word. Ongelukkig word die woud voor die huise vernietig en was dit 'n oogseer, ons moes kyk hoe die woud verbrand word en die werkers heeldag voor die huis se uitsig werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan T
Saam met vriende

Akkommodasie was netjies en modern.

Was verbaas deur die standaard van die akkommodasie. Waarde vir geld. Alle eetgerei was beskikbaar en die huisie was gemaklik en modern. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ontvangs is baie vriendelik en hulpvaardig. Blyplek is skoon en veilig. Oor die algemeen lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maartin T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maartin T
Saam met vriende

Het al beter gedoen.

Braaigeriewe moet beter gespesifiseer word bv. gas, hout, charcoal, ens. Dis nogal teleurstellend, veral as mens daarvan hou om met hout te braai. Die restaurant was maar nie te goed nie, swak kos-gehalte en baie duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N

Waarde vir geld, netjies, skoon, veilig en vriendelike mense, alles op een plek!

Van ek daar aangekom het was my verwagtinge oortref. Vriendelike mense, skoon verblyf, alles werk. Sal definitief my weer sien. Kos by die restaurant was uitstekend en die scuba centre se diens was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni M
Gesin met klein kinders

Comfortable and nice.

Our stay at Sodwana Bay Lodge was very enjoyable. The unit is well-kept, comfortable and easily accommodated 3 adults and a toddler. The kitchen is OK, the cupboards are a bit weird but there was a notice to the effect that they are due to be replaced. There is a spacious porch with a picnic table and gas braai, and an outside shower to wash off the beach sand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met vriende

Dit is 'n baie mooi oord.

Ek sal volgende keer net seker maak dat die huisies lugversorging in het. Maar andersins is dit n baie gerieflike eenheid met duursame meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt E
Gesin met klein kinders

Upper class service.

Sodwana Bay lodge offers comfort and everything required for a break away. The front desk receptionist Nellie and General Manager Johan dealt with small issues quickly and efficiently, making our stay relaxing and comfortable. Well done to all staff members treating each and every customer with utmost professionalism.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie in die bos.

Pragtige plekkie. Veilig en netjies. Van die beste in Sodwana. Goeie ligging met kragomheining. Skoon linne en alles wat nodig is in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheray V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheray V
Gesin met klein kinders

Die lekkerste vakansie in jare!

Ons was aangenaam verras met die kwaliteit van die chalet. Voorwaar die beste waarde vir geld. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Mooi.

Pragtige plek, skoon en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D
Gesin met tieners

Regtig lekker gebly.

Ek beveel Soldwana Bay Lodge aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 990
R1 990 R1 393
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 393
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 393
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana Bay Lodge, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMzRkMTE2LWQ4MGMtNDMxMy1iZDViLTVlNzFkNjY0ZWQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 393 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Sodwana Bay Lodge Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.511620952131 32.661599814892