Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge House 45

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Sodwana Bay Lodge House 45
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Aslam P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aslam P
Gesin met klein kinders

Excellent.

Brilliant stay at the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Nice long weekend diving in Sodwana.

Nice owner and the house has all amenities for a self-catering stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sodwana Bay Lodge House 45 se terugvoer

We value your comment and look forward to your next booking.
Belinda

Sodwana Bay Lodge House 45
Ben S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Gesin met tieners

Waarde vir geld. So luuks.

Happiness en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B
Saam met vriende

Lovely house with a stunning view.

The house is full equip for your stay, very comfortable lounge area and a stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker maar nie fantasties nie.

Daar is 'n paar goed wat gepla het. Die stort was onwerkbaar. Die water is of vuurwarm of yskoud. Daar is geen tussengrond nie. Die kombuisgoedere was nie 'n 100% skoon toe ons daar aankom nie en moes oorgewas geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dean T
Gesin met tieners

Most enjoyable stay in the flat. Beautiful setting, clean and comfortable.

Large deck with a beautiful view. Well kept gardens, nice swimming pools. Very relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derick N
Gesin met klein kinders

Generally in order, however had concerns.

The house is spacious and a stunning house to stay in, however, we specifically requested a 4 bedroom house with aircon. Myself, my wife, our children ages 7 and 5 together with my sister and her husband with their teenager of 13 travelled to Sodwana. On day of arrival one of the bedrooms' air con's did not work, we reported it immediately. I also Whatsapped the establishment directly. After 4 days of staying at the house, no one was there to fix the aircon, I then contacted the lodge manager directly and arranged for maintenance to come and have a look. They could only assist us the following day. The next day, a second bedroom's aircon also did not work - this was the main bedroom. When the technician arrived, he confirmed that he will be able to fix the main bedroom's aircon, however the other bedroom for the teenager could not be fixed, he had to order a specific part. Before our departure I contacted the establishment and they confirmed the aircons were services recently. We therefore could not use the fourth bedroom at all and the teenager had to sleep on a mattress with his parents as it is too hot to sleep in a room over December in Sodwana that has no aircon. On numerous occasions I reported the concern to the establishment. The house is stunning and spacious, however we paid for a 4 bedroom house and could only use 3. The aircon in the main bedroom that was fixed, also quite often stopped working and we had to reset it all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en sal graag wil terugkeer na Sodwana.

Ons verblyf was gerieflik. Daar was daagliks heeldag 'n huishulp in die huis om dit skoon te maak. Die lodge is veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosme P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosme P

Fantasties.

Wat 'n heerlike, netjiese plek vir ons hele groep van 12 mense met baie spasie vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sodwana Bay Lodge House 45 se terugvoer

Beste Rosme,

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit na 'n volgende bespreking.

Groete,
Belinda

Sodwana Bay Lodge House 45
Anthony B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony B
Gesin met klein kinders

Die huis, ja, die woonstel nee.

Huis is baie netjies, maar daar is 'n paar punte wat dringend aandag kort, die braaier se gasbottel was leeg, die lodge se mense kon nie help met gas omdat dit 'n Cadac bottel is, effense probleem as dit die enigste manier van braai is in die lodge. Die kombuis is nie toegerus met braaitange nie, alhoewel daar gesê is, dis ten volle toegerus. Die lugversorger in die leef area het die krag bly afskop, die werkers sê die probleem is al 'n geruime tyd aan die gang. Die lugversorger in die kamer blaas ook warm en daar is geen afstandbeheerder om dit te stel nie, nogal 'n probleem as dit so warm is. Die stort en toilet maak vreeslik lawaai sodra jy dit spoel of die stort aanskakel. Laastens die geraas van die boonste eenheid is rof, hoor elke geluid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie.

Ons het in die woonstel onder huis 45 gebly. Dis 'n oulike plekkie, net 3 klagtes. Bring eerder eie beddegoed. Die lakens en kussings ruik bedompig. Die stort raas ook vreeslik baie as jy dit aansit. As daar baie mense in die eenheid bo jou is, gaan dit raas, want jy kan die voetstappe hoor. Veral as kinders rondhardloop en speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sodwana Bay Lodge House 45 se terugvoer

Dankie vir die kommentaar, die stort is herstel, die beddegoed was nog altyd skoon en word elke 2de dag geruil, die woonstel is baie gerieflik en ruim en ons skoonaakspan gaan elke dag in om skoon te maak.

Sodwana Bay Lodge House 45
Alma W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alma W

Pragtige ligging, geskik vir 'n groter groep, kombuis en braaigeriewe. Fantasties.

Pragtige ligging, indeling van huis is geskik vir 'n groter groep, kombuis is ten volle toegerus, braaigeriewe was fantasties, almal by Sodwana Bay Lodge was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sara V
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing.

As ek die feit dat die koue water probleem in ag neem, dit was darem uitgesorteer gewees en waardeer dat dit daardie selfde aand gedoen was. Die eenheid is netjies en alles. Die enigste afkeure is: 1) Die mense wat bo in die hoofeenheid gewoon het, het elke oggend omtrent 03/04:00 wakker geword, was seker duikers, maar dit was nie lekker om wakker te word met hul gestappery heeltyd nie. Hul het ook bv. laat in die aand teruggekeer en dis in sulke geval dat die eenheid in my oë nie lekker is, mits mense saam met die mense bo in die eenheid en die onderste deel vir jonger mense of so aan is. Indien daar niemand in die hoofeenheid sou wees, sal dit ook beter wees, maar dis nie noodwendig die Sodwana Bay Lodge House 45 se skuld oor die lawaaierige mense nie. Verder was daar darem ook baie rustiger tye. Dus dis hoe die 2 eenhede is wat bietjie met tye ongerieflik kan wees. Dis ook 'n lang ompad en die houtpaadjie gaan nie tot by die onderste eenheid nie, dus die bagasie is so effens moeilik, veral toe ons moes vertrek, met aankoms was daar hulp, maar teen 'n fooi. Die skoonmaak was ook vir my verrassend dat ons addisioneel daarvoor moes betaal, maar as ek die persoonlike punte eenkant laat, is dit nogtans 'n wonderlike en rustige plek en mooi sonsopkoms geniet. Die eenheid is netjies en alles wat mens benodig is daar so in die opsig sal ek dit ook aanbeveel. Baie dankie en groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William T
Gesin met tieners

We had a wonderful stay, the house was very comfortable and spacious.

I think the issue of the TV needs to be clear as arriving without a decoder could be a disappointment, however we took ours with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Was 'n baie lekker wegbreek. Ons blyplek was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sodwana Bay Lodge House 45 se terugvoer

We are very happy to know you enjoyed your stay. Thanks for the feedback.

Sodwana Bay Lodge House 45
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1112-weg, Shazibe, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1fe6338020673e84bdfbac289774844303ec99d6851a806e5a97b7d6f2d7a92b0fc253efb76cd3c08ba516a880444319f8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 A1112 Road Shazibe 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.505901823091 32.660139661821