Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge House 45

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1112-weg, Shazibe, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sodwana Bay Lodge House 45 is 'n selfsorg-houthuis in Sodwanabaai. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Die huis het gedeeltelike uitsigte oor die Shazibe-meer en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n addisionele woonstel. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, lugversorging, plafonwaaiers en die badkamers het elkeen 'n stort en bad. Die woonstel het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n groot leefarea met 'n enkelbed en 'n stapelbed, 'n volledige kombuis en groot houtpatio met 'n braai-area.

Die huise se kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n gasstoof, 'n ysmaker en ingeboude kaste. Daar is 'n opwaskamer langs die kombuis met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea is ruim en het gerieflike sitplek, 'n kroeg en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Jy is ook welkom om van die gemeenskaplike swembaddens en braaigeriewe in die kompleks gebruik te maak. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en parkeerplek vir 2 motors is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Sodwana Bay Lodge House 45
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • A1112-weg, Shazibe, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sodwana Bay Lodge House 45 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1112-weg, Shazibe, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1fe6338020673e84bdfbac289774844303ec99d6851a806e5a97b7d6f2d7a92b0fc253efb76cd3c08ba516a880444319f8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 A1112 Road Shazibe 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.505901823091 32.660139661821