- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 5, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Soek 'n Slapie Guesthouse bied B&B en is in die klein dorpie Williston. Hierdie historiese huis is oorspronklik in 1862 gebou en bevat enkele van die oorspronklike kenmerke.
Verblyf beskik oor 9 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en elektriese komberse.
Ontbyt word in die restaurant, 250 meter van die eiendom af bedien, waar ander etes ook bestel kan word. Die gastehuis bied ook WiFi, 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area, wasgoeddienste en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 11
Ligging
- Kerkstraat 5, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Soek 'n Slapie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Williston Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 5, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom