St Helena Akkommodasie by Soeteweide | LekkeSlaap
+28

Soeteweide

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Soeteweide
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek teen sakpasprys.

Soeteweide het alle verwagtinge oortref. Diens was uitstekend, kamers baie skoon en netjies. Sal Soeteweide vir enige iemand aanbeveel.

Soeteweide's terugvoer

Dankie vir jou opbouende terugvoer, Johan.
Ons waardeer jou aanbeveling en hoop ons sien julle weer.
Mooi loop.

Soeteweide
Wimpie C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie C

Baie lekker gebly!

Baie oulike plek, het net oorgebly vir 1 aand, was baie goed toegerus. Baie gerieflike plekkie en sentraal geleë. Beslis 'n plek om te oorweeg!

Soeteweide's terugvoer

Goeie dag Wimpie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer!
Vriendelike groete,
Denise.

Soeteweide
Ronel P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very nice guesthouse in a quiet area.

Wayne F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne F
Saam met vriende

Voel soos die huis weg van die huis.

Goeie mense, lekker plekkie, skoon en netjies. Net wat mens nodig het.

Soeteweide's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Wayne.

Kom gerus weer.
D&D

Soeteweide
Tsholofelo N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soeteweide provided us with a comfortable stay.

I was impressed with the cleanliness of the place including the well-maintained garden. The owners are friendly and welcomed us warmly, something that means a lot to travellers and something one does not expect much of from that part of the country.

Soeteweide's terugvoer

Good day Tsholofelo,

Thank you so much for your positive and appreciative review. We value each and every guest of ours and it was a privilege to have met such lovely people like you.

Kind regards and be blessed,
Deon and Denise

Soeteweide
Jacqueline L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker geslaap en dit is baie rustig daar.

Regtig 'n lekker plekkie om oor te bly.

Soeteweide's terugvoer

Hi Jacqueline,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te kon ontvang.

Soeteweide
Hannes S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Baie sentraal geleë, gerieflik, privaat, skoon en netjies.

Denise en Deon het my baie vriendelik ontvang, die eenheid was perfek vir 'n enkele persoon wat 'n bekostigbare plek vir twee aande benodig. Dit was skoon, netjies en gerieflik. Baie dankie Denise, weereens vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak wanneer ek in die omgewing is.

Soeteweide's terugvoer

Hi Hannes

Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Dit was 'n voorreg om so 'n vriendelike gas soos jy te kon huisves en ons hoop ons sien jou weer. Alle sukses met jou gholf-loopbaan en -kampioenskappe vorentoe.

Soeteweide
Sentle M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sentle M
Enkelreisiger

Gemaklik en voldoende.

Baie dankie aan tannie Denise en die oom wat my so vriendelik ontvang het. Ek het baie lekker geslaap.

Soeteweide's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Sentle. Hoop ons sien jou gou weer!

Soeteweide
Wessel J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J
Besigheidsreis

Perfekte oornagplek in die Vrystaat.

Perfekte oornagplek in die Vrystaat. Alles wat jy benodig is daar, van veilige parkering to DStv, en die mense is vriendelik en niks ontbreek nie. Ek sien hulle binne 6 weke weer.

Soeteweide's terugvoer

Beste Wessel, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is bly om te hoor dat ons jou weer binnekort sien. Groetnis, Denise Jooste.

Soeteweide
Trudy K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trudy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our room had no privacy - separated by a paper thin sliding door, could here the neighbours' conversations.

Although privacy were limited, we still manage to enjoy our stay. Just annoying to report whereabouts to owner, and explain reason for staying overnight. a Bit "in your face". Guess it is small town conversations. Overall very neat, limited DStv package. Had WiFi and cleaners daily.

Soeteweide's terugvoer

Daar is twee gewone kamerdeure en 'n skuideur tussen u kamer en die ander gastekamer waarna u verwys. Hierdie twee kamers is nie aangrensend nie.

Ons kommunikasie met ons gaste is om hul tuis te laat voel en om van hulp te wees waar nodig. Ons neem kennis dat sommige gaste dit mag ervaar as "small town talk".

Dankie vir die ander positiewe terugvoer.

Soeteweide
Gobonweng N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gobonweng N
Enkelreisiger

Gasvry en behulpsaam.

Baie behulpsame gasvrou. Het oorslaap geniet.

Soeteweide's terugvoer

Good day Gobonweng,

Thank you so much for your kind words and positive feedback. We truly value the fact that you have taken the time to respond.

Regards
Denise
Soeteweide

Soeteweide
Marianne K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne K

Lekker gebly.

Vriendelike diens. Netjies en skoon.

Soeteweide's terugvoer

Hallo Marianne, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer.
Denise

Soeteweide
Lucy V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V

Baie aangenaam, netjies en vriendelik.

Baie goed en hoogs aanbeveelbaar.

Soeteweide's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Lucy. Ons waardeer dit opreg.

Soeteweide
Phia M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia M
Besigheidsreis

Die ideale verblyf vir my sakereis na Welkom.

Vir my was Soeteweide die ideale verblyfplek vir my werksbesoek aan Welkom. Dit is sentraal geleë in 'n veilige woonbuurt. Die kamer is volledig toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Dis baie veilig en heerlik privaat.

Soeteweide's terugvoer

Baie dankie Phia vir die wonderlike positiewe terugvoer. Dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te stuur. Dis altyd goed om te weet dat ons gaste gelukkig is en by herhaling terugkeer.

Mooi dag daar.

Denise Jooste,
Soeteweide
Welkom

Soeteweide
Lelani H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lelani H
Gesin met tieners

Ek hou niks daarvan as ek in iemand se huis moet slaap nie.

Sien sterre.

Soeteweide's terugvoer

Goeiedag Lelani,

Dankie vir jou terugvoer. Ons het die beskrywing van kamer no 3 aangepas om dit duidelik te stel dat hierdie kamer se ingang deur die hoofingang van die huis is, maar steeds volle privaatheid aan die gas bied.

Groete

Denise
Soeteweide

Soeteweide
Anton L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Besigheidsreis

Vriendelik netjies en gasvry.

Enigste gastehuis met 'n strykyster en strykplank ook. Gemaklike werksarea en alles wat mens nodig het.

Soeteweide's terugvoer

Baie dankie Anton vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Denise. Soeteweide.

Soeteweide
Linda M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Besigheidsreis

A welcoming, pleasant experience.

Lovely garden setting in a safe environment. I will stay here again with every trip I do to the Free State.

Soeteweide's terugvoer

Thanks so much Linda for your positive feedback. Greatly appreciated!

Kind regards

Denise
Soeteweide

Soeteweide
Francois S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, net wat ek gesoek het.

Sien sterre.

Soeteweide's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Marlé!

Kom gerus weer.

Denise
Soeteweide

Soeteweide
Susan O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Enkelreisiger

Huislik en hartlik en netjies.

Heerlike oornagplek, met goeie diens en vriendelike gasvrou.

Soeteweide's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Kom gerus weer!

Vriendelike groete

Denise

Soeteweide
Gusta K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gusta K
Gesin met tieners

Alles goed en netjies. Kan dit verseker aanbeveel.

Net 'n gewone dorp met winkels, ens.

Soeteweide's terugvoer

Hallo Gusta,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat jy vir Soeteweide gegee het. Dit word opreg waardeer.

Mooi dag verder,

Denise

Soeteweide
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Othellostraat 112, St Helena, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3OTk1NDg4LWVmNzgtNGQxNC1iMTFmLTI0Y2I0NmU1NjRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 112 Othello Road St Helena 9459 Vrystaat 086 999 0018 16:00-20:00 09:00 -27.987155959095 26.725597771165
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za